Verified Reviews

Struisbaai

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Struisbaai

Rated 4.7 out of 5 based on 584 reviews.

Struisbaai

Annie's

"We love Struisbaai. Great place to just get away and relax. We recommend fishing the local spots if you are into fishing."

Struisbaai

12 on Golf

"Die strande en see-uitsigte is pragtig. Skoon en netjies."

Struisbaai

Kiewiet

"Lekker plek vir 'n wegbreek. So rustig!"

Struisbaai

Nirvana

"Ken Struisbaai al vir baie jare en is steeds verlief op die plek. So baie mooi om te sien en soveel te doen en te ervaar in die omgewing."

Struisbaai

Marine 115

"Kort ’n supermark."

Struisbaai

Soutbos & Janfrederik Selfsorg

"Ons kuier graag op Struisbaai en gaan gereeld terug."

Struisbaai

Azzaria's

"Mooi, onbederfde natuur en baie skoon."

Struisbaai

12 on Cooper at Agulhas

"Goeie vakansieplek."

Struisbaai

D’Hub Guest Cottage

"Salig soos altyd!"

Struisbaai

12 on Golf

"Lekker staproetes."

Struisbaai

Seagulls Seasong

"Beautiful beaches, harbour and coastline."

Struisbaai

Azzaria's

"Ideale vakansiedorp."

Struisbaai

Dankbaar

"Struisbaai het baie mooi strande en die hawe is pragtig. Ongelukkig is dit baie winderig."

Struisbaai

Sjoe

"Struisbaai self bied nie so baie behalwe vir baie lekker swemstrand nie en is 'n veilige, klein vakansiedorp met atmosfeer en al die winkeltjies wat jy tipies verwag. Die ligging is egter ideaal om die res van die suidpunt van Afrika te ontdek."

Struisbaai

Dankbaar

"Wind het gewaai, maar verder is dit uitstekend."

Struisbaai

12 on Golf

"Pragtige en heerlik stil vir ontspanning."

Struisbaai

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Lekker vissersdorpie met vriendelike mense."

Struisbaai

Seagulls Nest

"Pragtig, alles mooi skoon in die dorpie en sentraal naby ander plekke om te besoek geleë."

Struisbaai

Mossienes

"Wonderful place - love it."

Struisbaai

The Gift

"Struisbaai en Agulhas is altwee asemrowende plekke."

Struisbaai

212 On Main

"Beautiful town with wonderful views!"

Struisbaai

StruisVogel

"Struisbaai is nou vir jou 'n baie lekker plek."

Struisbaai

Azzaria's

"Mal oor Struisbaai, die lang strand en die lekker eetplekke."

Struisbaai

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Puik en rustige omgewing. Baie pragtige omgewing."

Struisbaai

Eureka 12

"Very satisfied overall."

Struisbaai

Plottie

"Ek sal weer Struisbaai kies. "

Struisbaai

12 on Golf

"Pragtige dorp en lekker wegneem-viseetplek."

Struisbaai

Bodega Fuchs

"Vir my persoonlik was dit 'n heerlike en rustige bestemming. Dit mag dalk oor vakansietye aansienlik besiger wees. Die natuurskoon is ongelooflik."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers