Verified Reviews
Struisbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Struisbaai
Rated 4.7 out of 5 based on 584 reviews.
"We love Struisbaai. Great place to just get away and relax. We recommend fishing the local spots if you are into fishing."
"Ken Struisbaai al vir baie jare en is steeds verlief op die plek. So baie mooi om te sien en soveel te doen en te ervaar in die omgewing."
"Struisbaai het baie mooi strande en die hawe is pragtig. Ongelukkig is dit baie winderig."
"Struisbaai self bied nie so baie behalwe vir baie lekker swemstrand nie en is 'n veilige, klein vakansiedorp met atmosfeer en al die winkeltjies wat jy tipies verwag. Die ligging is egter ideaal om die res van die suidpunt van Afrika te ontdek."
"Pragtig, alles mooi skoon in die dorpie en sentraal naby ander plekke om te besoek geleë."
"Vir my persoonlik was dit 'n heerlike en rustige bestemming. Dit mag dalk oor vakansietye aansienlik besiger wees. Die natuurskoon is ongelooflik."