Verified Reviews
Sunday's River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunday's River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 329 reviews.
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
SonnenMeer"It's quite windy and the beach itself is not that swim safe but within 5 mins you can reach Kenton0on-Sea beach and lagoon which is more swim friendly."
Bushman's River Mouth, Sunday's River Valley
Rendezvous"Rustig, stil, ideaal vir iemand wat wil rus."
Bushman's River Mouth, Sunday's River Valley
Natures Cottage"Stunning views with lovely restaurants. Beautiful beach and river!"
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Deze Plaats"Cannon Rocks is 'n stil plekkies vir persone wat na rustigheid verlang. Ongerep."
Alexandria, Sunday's River Valley
Heritage Guest House"Naby genoeg aan Port Alfred en Port Elizabeth sodat jy die klein plekkies tussenin rustig kan ontdek."
Bushman's River Mouth, Sunday's River Valley
Rendezvous"Pragtige plek waar familie en vriende heerlik kan rus en kuier."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Bay View Self-Catering"Ek wil daar gaan aftree. Roes is een van die oulikste en waarde vir geld restaurante omtrent 1 km van Bayview en ek sal dit beslis aanbeveel."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Shipwreck Cottage"Een van die mooiste, veiligste kusstreke in ons land, ons het in die Woody Cape Natuurreservaat se woud gaan stap, wonderlik. Die rit soontoe, deur al die melkplase wat langs die kus loop, is 'n ervaring op sy eie. Ons was ook na die Quin Beeldhoutuin in Alexandria, 'n moet! Lekker gestap op die ongerepte strand en geswem in die see. Lekker!"
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Bay View Self-Catering"'n Moet doen is die twee roetes rondom Cannon Rocks, tussen die melkplase deur asook tussen die wildplase. Besoek gerus Roes, die plaaslike restaurant en nie ver van Bay View nie. Besoek ook Stanley's Restaurant. Cannon Rocks is 'n stil en veilige omgewing om te gaan afpak en rus."
Bushman's River Mouth, Sunday's River Valley
Rendezvous"Polisie moet diefstal en inbrake ernstiger opneem."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Bay View Self-Catering"Cannon Rocks is rustig en die perfekte plek om die son en see te geniet. Kinders kan in die strate en op die strand speel. Pragtige swemarea en poele met kilometers wit strand."
Cannon Rocks, Sunday's River Valley
Shipwreck Cottage"Cannon Rocks is perfek vir rustige vakansiebestemming vir son, see en sand."
Bushmans River, Sunday's River Valley
Bushys Oak"Was vir ons 'n interessante bestemming - eerste ervaring . Nie baie eetplekopsies nie. "