Geverifieerde Resensie
Sunday's River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunday's River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 329 resensies.
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Shipwreck Cottage"'n Plek waarvan mens nie weet en dan brand om vir almal van te vertel, maar terselfdertyd wil mens die wonderlike geheim bewaar uit vrees dat te veel voete in toekoms als sal bederf. Veilig. "
Greater Addo, Sondagsriviervallei
SANParks Addo Rest Camp"A magnificent place if you want to see lots of elephants."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Le Blue Guest House"Bluewater Bay is beautiful, yet a few kilometres from any entertainment. If you are on business that will be suitable, but not when on holiday as you have to travel to PE for entertainment."
"Close to the main gate of Addo Elephant Park and with some amazing restaurants in the vicinity."
"Het op Addo oornag om Addo Olifant Park te besoek, maar Homestead kan ook as vakansieplek dien."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
SANParks Addo Rest Camp"Addo was amazing. Enjoyed the stay except for bathroom. "
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Aquadel Accommodation"Pragtige strand. Nie so besig soos Somerstrand nie."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Waters Edge"This property is in Amsterdamhoek, which makes the location a lot better than Bluewater Bay."
"As jy 'n Suid-Afrikaanse toeris is, mag jy nie hierdie wonderskone deel van ons land mis nie."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Aquadel Accommodation"Strand nie lekker nie. Bietjie ver van die stad."
Cannonville, Sondagsriviervallei
Sundays Mouth Guesthouse"Die Sondagsrivier omgewing is baie mooi en die restaurant is knus en die kos lekker. "
"We didn't explore Sunland, but it looked beautiful and perhaps we will next time."
"If you want to have a native accommodation within a typical citrus-farm: this would be the best decision. "
"Kirkwood het beslis meer om te bied as wat mens op die oog af sien, die mense is vriendelik en ons sou graag meer wou sien van Kirkwood en die omgewing."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments"Goeie bestemming, alle besienswaardighede maklik bereikbaar."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Bluewater Beach House"Bluewater Bay is a vacation spot, beautiful little town just outside PE. "
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"Awesome wildlife and scenery."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Shipwreck Cottage"Kobus made our stay very comfortable. Everything (including bedding, towels and kitchen utensils) was tip-top. Plenty of great reading material, too!"
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"Pitty it's not closer to the park."
"Moontlikhede, veral wat betref die toegang tot die Addo. By nadere ondersoek het ons wel bewus geword van alternatiewe uitstekende verblyf."
"Sou graag in ander seisoene ook daar wou kuier, al die bedrywighede rondom die plaaslike boerdery beleef."