Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2594 reviews.
"Pragtige dorp met al die groen stukke so tussen die huise. Mense ook baie vriendelik en mens swem baie lekker in die see daar."
"Ons het baie lekker gebly en die plek is baie skoon en netjies en mense baie vriendelik, sal vir enige iemand aanbeveel."
"St Francis is a fantastic destination for all ages. Something to do for everyone, whether kitesurfing, beaching, sightseeing, trail walks/running, MTB trails, various different restaurants etc."
"Great place, it is a fun destination with lots to do. The roads are in very bad shape and should be redone."
"It's a very beautiful place, I must say and I'm definitely going back with family."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Port Elizabeth was altyd so goed gewees maar daar is baie werk om alles weer op spoed te kry met alles wat agteruit gaan."
"Kaap St. Fransis is verseker een van die mooiste strande. Was mal oor die strand met al sy baie honde. Heerlike stap, swem en visvang."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Bayview Loghome"Nie eintlik ingegaan nie, behalwe na die Bay-winkelsentrum. Naby en goed toegerus."
"Jeffreysbaai is 'n baie lekker vakansiebestemming en soveel om te bied van die winkels tot waterpark en strande. Die inwoners is bitter gaaf en so behulpsaam."
"JBay is skoon en mens voel veilig daar. Kan beslis sien wie is aan bewind daar. Strande skoon. Maar eerlik hulle naglewe vir ons universiteitkinders was swak en die restaurante wat so vroeg toemaak is belaglik. Het heerlik by Vismandjie en Trawlers geëet. Vir seker die moeite werd"
"Should open up more local eating places like a takeaway and a few more franchises to give more options to eat out."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Aloe Manna Self Catering Guest House"Baie aangenaam verras! Gesin se 1ste besoek hier. Sal beslis weer kom."
"Ons 1ste vakansie in Jeffreys en dit het al ons verwagtinge oortref, jammer net oor ons teleurstelling van die verblyf."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
L'auberge Country Hideaway"Ek het net deurgereis, maar die omgewing lyk lieflik. Sal graag terugkom."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Whales Way Lodge"Friendly people around the holiday places, security is great."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Garden Sanctuary Suites"Lots to do, but could be better. Don't expect to visit Bayworld, it's closed. The mall and beaches were nice. Penguin rehab is a nice outing and the beach there is absolutely amazing."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Hobie Beach Guest House"We visited family - would not stay in Port Elizabeth for more than a few days."