Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2558 reviews.
"Die dorp is baie skoon en die mense baie vriendelik. Paaie is in goeie toestand teenoor ander dorpe en stede wat ek al besoek het en in woon."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
23 On Glen Guest House"Ons bly altyd lekker in Gqeberha. Die vriendelikste stad in RSA. Lekker eetplekke in Stanley straat, Richmondhill. Walmer is 'n upmarket sake hub, mense draf langs die sliwerskoon strandfront by Summerstrand. Die Universiteit groei en gaan vorentoe."
"Net onsettend besig in Desembermaande - paaie is soos spitsverkeer in die stad. Maar ander 11 maande van die jaar is dit beste waarde vir geld plek in die Oos Kaap! Baie strandareas, surf spots, eetplekkies om te geniet."
"Baie pragtige plek. Winkelsentrum het genoeg winkels. Dames het hulle op die pragtige strand geniet. Tyd in Jeffreysbaai was net te kort."
"The Addo area is very quiet and rural but the elephant park and other nearby activities make up for that."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Brookes Hill Suites 238"Soos genoem, het ek eintlik maar net oornag, en familie besoek. So kan nie regtig kommentaar lewer uit n toeriste-oogpunt nie. Op die oog af 'n paar hoogtepunte afgewissel met 'n hele paar laagtepunte. Het wel 'n paar goeie eetplekke besoek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering"Ek ken PE goed want ek het daar groot geword. Mense wat in PE vakansie wil hou sal 'n lekker tyd hê. Hul moet egter die onveilige areas vermy. Dit is maar so in alle dele van Suid Afrika. Die wind waai en dis lekker. Die mense is regtig vriendelik en oophartig. So asof hulle almal van die platteland oorspronklik afkom."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
65 @ 3rd"Baie stedelike agteruitgang, tans water tekort. Was daar vir matriek reünie, maar sal nie vakansie spandeer."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Makhanda is my home town, it is always good however the roads are terrible and always water problems no faults of the owners. I do think that it will hinder people to visit."
"Main roads and pavements around shops need attention. Municipality needs to tidy up. Lovely beaches for families."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Pongola Avenue Self-catering Accommodation"The place is beautiful and clean with friendly staff."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Brookes Hill Suites 238"Oh what a sad place PE city center and surrounds has become. Potholes, no road markings/signs. Rubbish and vagrants. Stick to the beach areas. The lack of interest by government and municipal services is very evident here. Tourist attractions Bayworld, Fort Fredrick, etc filthy and smelly"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Kragga Kamma B&B"Beautiful city, will be going back again for adventure."
"'n Besoek aan St Francis, sy kanale en sy strande en die "Port of St Francis" is 'n moet."
"Kenton-on-Sea is klein, maar het alles wat jy nodig het. Baie mooi strande en strandmeer - jy kan ver stap."