Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2537 reviews.
"Ons het slegs besoek vir die Baviaans fietsren. Nie kans gehad vir toerisme-aktiwiteite. "
"Vriendelike mense, ons het ingeloer by Flower Boutique en J-Bay Biltong, het lekker gesels met die eienaars. Voorstrand-area baie mooi uitsig op die see, het koffie gedrink by Tasty Table Cafe, oulike plekkie."
"Kom beslis weer. Net 'n cool plek. Almal baie vriendelik. Surf winkels. Baie goeie inkopie-ervarings."
"Die dorpie, lodges en winkels erg geraak deur laaste 2 jaar se afwesigheid van toeriste. Olifantpark baie goed bestuur en onderhou."
"Uitstekend en baie keuses van verblyf en pryse, mooiste dorp en omgewing, baie om te doen."
"Besige dorp by die see, maar al die geriewe van lieflike restaurante en winkels byderhand."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
9 on La Roche Drive"Baie stil en rustig, nie te veel om te doen nie."
"Ons is van die Wes-Kaap, was geskok om die toestand van die paaie te beleef (ons is bederf)!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Dundonald Lodge"Vriendelike stad met goeie ontspanningsgeriewe."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Lanherne Guest House Bed & Breakfast"Travelled for a school reunion."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Seventy9"Ek was net twee dae daar, kon nie regtig baie rondloop nie aangesien ek familie besoek het."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Margate Place Guest House"Dis goed om te sien dat die meeste plekke waar ons beweeg het skoon en netjies gehou word."
"Die dorp is skoon en netjies en daar is voortdurend mense besig om langs die paaie en strate skoon te maak. Pragtige lang strand en vriendelike mense."