Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2558 resensies.

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Framesby Guesthouse

"As die wind nie waai nie is dit 'n amazing plek."

Addo, Sonskynkus

Homestead B&B

"Addo is geen dorp of plek nie, maar Homestead is naby Addo Park vir dagbesoeke aan die park."

St. Francis, Sonskynkus

Flip Flops

"Eerstens net die onderskeid, St Francis is by die rivier en kanale met die winkels. Ons hou van Cape St Francis met die ligtoring en strand. Alles wel naby mekaar en puik area om te besoek!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Road Lodge Gqeberha

"Compared to Cape Town, close to the ocean, PE has no rats or cockroaches that I saw. It's safer to walk the streets at night."

St. Francis, Sonskynkus

9 Grosvenor

"Die hondjies se gemors op strand was nie nice nie. "

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Jbay Holiday Home

"Baie lekker sal enige tyd mense verwys."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Serendipity Selfsorg

"Baie van die toeriste besienswaardighede is bo verwagting duur"

Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"The town infrastructure is not being maintained (potholes, missing roadsigns, rubbish not collected in some areas). Private property, on the other hand, seems to be old but well maintained. Very historical with wonderful architecture. It's a pity it is being neglected by the authorities."

St. Francis, Sonskynkus

Sandown Self-Catering

"Gaan eet gerus by Clives' Choca Block oo die hawe! Ligging en kos is briljant!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Abaco

"Nice place for holiday. Quiet and clean."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Garden Sanctuary Suites

"Hou baie van die stad. Baie om te doen."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Jamaican Palms 16

"If only the tar roads could be re-surfaced, driving around in town would be a pleasure."

Port Alfred, Sonskynkus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"'n Heerlike sonskyn-weer bestemming, ongelukkig bitter min om te doen wanneer dit reën!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfers Paradise

"Such beautiful beaches and the shopping bargains are the cherry on top."

Patensie, Sonskynkus

NaguiltjieKloof Akkommodasie

"Pragtige plek tussen vrugteboorde, baie mooi!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

@ Home JBay

"Heerlike vakansiedorp."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Beach Lagoon

"'n Fantastiese ontspanningsplek."

St. Francisbaai, Sonskynkus

Port Main Royal Ocean's Edge

"Great location, if you like hiking, cycling and getting back to nature. Whales frequent the area, and there was a seal in the port."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Tulip 14

"Pragtige plek met alles wat 'n mens kan vra om jou vakansie nog lekkerder as lekker te maak."

Sonskynkus

Riet River Beach Cottage

"Endless, white sandy beaches and wonderful weather."

St. Francis, Sonskynkus

Ships Bell Apartments

"Pragtige dorp en mooi skoon."

St. Francis, Sonskynkus

Cottage on College

"St. Francis is a perfect little fishing village, loved it so much! Perfect for city dwellers that need a quiet getaway."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp

"Daar is nie regtig iets om te doen nie - so 1 dag en 'n nag is meer as genoeg. Bayworld het 'n robvertoning en jy kan kyk hoe die pikkewyne gevoer word - maks 45 min en jy is daar uit. Die Casino het 'n lekker "entertainment area" vir die kinders - dit hou hulle so 'n uur besig. Daar is meer as genoeg winkelsentrums en jy kan alles kry wat jy benodig."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Opi-See

"Ons was net een van die 4 dae in Port Elizabeth en dit was nie 'n wonderlike ervaring nie. Port Elizabeth is maar redelik vuil en die deel waar ons was het ons glad nie laat veilig voel nie. Blue Horison en Jeffreys Bay presies die teenoorgestelde, beveel dit vir enige iemand aan."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

16 Flame @ Supertubes

"As jy gaan shop by klerewinkels, vind uit oor die specials anders is die pryse te hoog vir Jan en alleman."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang