Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2594 resensies.
"Beautiful area honestly but, to get there via that long road with all the shacks along the sides, was not very pleasant. It was kind of scary as we arrived there as the sun was setting so, when approaching the house we were not sure what to expect based on the informal settlements in before you reach the Seaview area. "
"Dit sal wonderlik wees as al die padwerke afgehandel is en ook van die paaie in die dorp opgeknap word. Die pragtige dorp sal nog meer toeriste trek."
"The local pub was great and the locals friendly. The band was an unexpected bonus. The Spar however needs to stay open later over weekends."
"Die pad daarheen is pateties. Die see-uitsigte pragtig, maar om by die water uit te kom is 'n probleem."
"Die Spar en Pick & Pay en Woolworths het alles wat mens nodig het. En 'n besoek aan Bathurst is 'n heerlike uitstappie. Buite seisoen is die restaurante baie stil. Daar is 'n juweeltjie met die naam Fish, waar vars vis, vis samoosas en viskoekies gekoop kan word. Pragtig skoon met puik diens. "
"The elephant park is the great attraction and well worth a visit of at least two days."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Little Rose Self-Catering"Goeie waarde vir geld. Ideaal vir 'n een-nag-oorslaap."
"Bluewater Bay is a very small and peaceful community and was really perfect for a two day stopover after a long journey. We also enjoyed our walk to and on the beach. There were many fishermen there and people just enjoying the beautiful setting."
"Hulle is besig om baie van die ou strate op te knap en vernuwe. Beslis 'n sekere vakansieplek. "