Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2698 resensies.
"Weer is onplesierig as wind te erg is. Baie duur binne seisoen. Steeds 'n lieflike plek. "
"Lovely place will stay longer next time and do some sight seeing."
"Kleindorpie sjarme, inskiklik vir die toeris. Die poort na die Baviaanskloof."
"Die strand is wonderlik en die see net so. Het lekker in die middae op hierdie strande geloop."
"Veilig, vriendelike mense en ek sal enige iemand aanbeveel om daarheen te gaan en te bespreek by Angels Rest."
"Sal Wavecrest altyd aanbeveel ons het self daar gebly en elke dag was soos vakansie. Kan gerus na die paaie kyk."
"Ek was verbaas. Dis skoon en blyk veilig te wees. Voel soos vakansie! (Al was dit werk)."
"My eggenote se grootwordplek - ons was daar vir ‘n begrafnis. Dis ‘n afgeleë gemeenskap met noue verhoudings in die sitrusbedryf. "