Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Sutherland

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sutherland

Rated 4.4 out of 5 based on 942 reviews.

Sutherland

Die Stal Cottage

"Interessante inligting met besoeke aan die besienswaardighede. Nul grade was toe nie só koud nie."

Sutherland

Sterland La Pari Pari & Bay Window

"Ons was baie teleurgesteld oor die totale onbereikbaarheid van die persoon wat die NP van Wyk Louw huis aan belangstellendes moet wys. Haar nommer lui net en ons verneem toe by ander gaste dat dit die norm is. Die huis is 'n erfenis-skat en behoort beskikbaar te wees vir besoekers. Baie dankie aan die koster van die historiese kerk vir 'n wonderlike kerkgebou-toer en komplimentêre geskiedenis-oorsig van die dorp en kerk. "

Sutherland

Sterland La Pari Pari & Bay Window

"Sterre en nogmaals sterre! Doen en kyk als oor die sterre. Gemaklik om oral heen te loop en te verken!"

Sutherland

Andromeda Gastehuis

"Ons sal weer Sutherland besoek."

Sutherland

Andromeda Gastehuis

"Dit is 'n dorp om een keer te beleef beslis."

Sutherland

Venus Selfsorg

"Ongelooflik, gaan elke jaar soontoe."

Sutherland

Die Stal Cottage

"SALT is a must see!"

Sutherland

The Whitehouse Inn

"Karoo kennismaking. Die sterrewag is tops!"

Sutherland

The Whitehouse Inn

"For stargazing very good."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Moet op enigiemand se bucket list wees! Dit is 'n moet-stop as jy Kaap toe gaan!"

Sutherland

Die Stal Cottage

"Alles is baie nice in Sutherland, voel of die tyd stilgestaan het. Net die ontvangsdame by die sterrewagsentrum is vrek ongeskik gewees. Sal niemand soontoe aanbeveel nie."

Sutherland

Die Stal Cottage

"SALT besoek was fantasties en Stargazing by Sterland werklik 'n ondervinding wat ons vreeslik geniet het. "

Sutherland

Skitterland Gastehuis

"A must on the bucket list!"

Sutherland

Kambro Kind Guesthouse

"Boek gerus by oom Jurg 'n sterrekykaand, 'n begeleide SALT toer en moenie vergeet om te bespreek vir aandete by die verskeie opsies in die dorp nie! Namakwaland se mense is vriendelik en jy sal baat vind om stil te staan en mense se stories te hoor. "

Sutherland

Stofkraal Gasteplaas

"Stargazing diensverskaffers moet hul diens opskerp!"

Sutherland

Venus Selfsorg

"Volgende keer hoop die weer speel saam vir sterrekyk."

Sutherland

Stofkraal Gasteplaas

"Die eerste dorp waar ek kom met 3 bottelstore en geen apteek. Dalk moet die 1 bottelstoor medisyne begin aanhou."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Ons was al 'n paar keer daar en verwys al ons vriende soontoe. "

Sutherland

Galileo Cottage Sutherland

"Dit is 'n fantastiese dorpie met baie meer as wat ek verwag het. "

Sutherland

Starry Night

"Sutherland was nog altyd 'n dorpie wat op my bucket lysie was. Ons het wel die ligte hittegolf gevang toe ons daar was, so sal weer terugkom vir die ysige koue en sal definitief weer julle sterre kom besigtig by Jurg."

Sutherland

Stofkraal Gasteplaas

"Baie om te doen."

Sutherland

Boorgat

"Die eenvoud en die niks is baie lekker. Die Karoo het die vermoë om jou siel weer sag te maak en laat rus. Dis beter as enige ander terapie."

Sutherland

Die Heks se Huis

"SALT se begeleide toer 'n moet. Planetarium in die dorp 'n baie lekker ervaring. Hoop toerisme hou hierdie dorpie so aan die gang. "

Sutherland

Boorgat

"Lovely little place to visit to see everything star related."

Sutherland

Starry Night

"'n Uitstappie na SALT is werklik aan te beveel vir enige besoeker. "

Sutherland

Stofkraal Gasteplaas

"SALT was die hoogtepunt. "

Sutherland

The Artist Cottage

"Oulike plek met sy eie karakter!"

Sutherland

Galileo Cottage Sutherland

"Dis wonderlik. Ek wil daar gaan woon. "

Sutherland

Kambro Kind Guesthouse

"Indien jy wil sterre kyk, maak seker die weersomstandighede is gunstig (oop hemel natuurlik, maar as humiditeit te hoog is maak hulle nie die lense oop nie al is die hemel oop). Die dorpie is nog onskuldig en ouwêrelds."

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote