Geverifieerde Resensie

Sutherland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sutherland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 459 resensies.

Sutherland

Die Heks se Huis

"Ons het die besoek aan SALT baie geniet en al kon ons nie die sterre sien a.g.v. bewolkte weer was dit ‘n belewenis om in die Karoo oor te bly."

Sutherland

Die Prokureurshuis

"Ons kon nie sterre kyk toe ons daar was nie so sal beslis weer teruggaan om dit te kan doen."

Sutherland

DKC Accommodation

"Mooi, klein dorpie! Beste restaurant - die Boorgat- in die hele land!"

Sutherland

Sterland Kampering

"SALT is a must to see. The all place feel like you are close to the stars."

Sutherland

Skitterland Gastehuis

"Beste plek om te eet is by die White Inn Hotel oorkant Skitterland. Kos baie goed. Atmosfeer uitstekend. Host baie vrienelik."

Sutherland

Overdam Cottage

"Ideale wegbreek en rus vir die siel. Die sterre was asemrowend. "

Sutherland

Die Heks se Huis

"Sutherland is puik en 'n moet-besoek. Ek wil nog in die winter gaan."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Die toeristebedryf "skep" sodanig dat dit 'n baie suur gevoel in jou mond los."

Sutherland

Sutherland Guest House

"Jare al gedroom om Sutherland te besoek, Dit was alles wat ek gehoop het."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Sal weer teruggaan om sterre te kyk - weer was te sleg toe ons daar was."

Sutherland

Die Heks se Huis

"The Boorgat Restaurant is worth a visit, the staff are very friendly and accommodating and the food was delicious."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Sterre kyk toer was gekanselleer oor bewolkte weer."

Sutherland

Jack of the Karoo

"Die dorpie het my hart gesteel. "

Sutherland

Die Heks se Huis

"Behalwe vir sterrekyk en 'n paar besienswaardighede is hier nie veel om te doen nie. Plekke soos die historiese begrafplaas behoort beslis opgeknap te word. Die dorp het heelwat potensiaal vir alternatiewe moontlikhede."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Great Karoo experience with friendly people, great food and a must to attend the star-gazing with Jurg."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Pragtige klein dorpie. Sal my weer sien."

Sutherland

Die Prokureurshuis

"Mens kon sien dat Covid ook maar sy invloed op hulle toerisme gehad het. Die omgewing is egter pragtig en die sterre 'n hemelse pluspunt. Moet net nie gaan wanneer dit volmaan is nie!"

Sutherland

Jack of the Karoo

"Pragtige ervaring!"

Sutherland

Die Heks se Huis

"Interesting, peaceful town. Beautiful surroundings, especially the countryside when travelling from Matjiesfontein. Well worth a visit, not only for stargazing."

Sutherland

Primrose Cottage

"Great place if one is into star gazing and overnight stop one your way to the Tankwa or West Coast."

Sutherland

Doringboom Self-catering Cottage

"Veral as mens deur die Tankwa-Karoo en 4x4-roete ry."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Ons kon nie orals ry a.g.v. die grondpaaie nie. Ons land moet meer begin teerpaaie lê, dis immers 2021. Nie almal besit bakkies/4x4-voertuie nie. Stadsmense hou van die platteland besoek en die paaie is rof op die motors."

Sutherland

Die Heks se Huis

"What you see is what you get."

Sutherland

Skitterland Gastehuis

"Ons het die sterrekyk by Sterland baie geniet."

Sutherland

Primrose Cottage

"Daar sal altyd spasie wees vir uitbreiding. Die dorpie het opknapping nodig. Ons kon die planetarium besoek, maar teleurstellend met Covid, geen toegang gehad na die SALT-teleskoop nie. Sterland-sentrum vir sterrekyk het 'n onverwagte groot getal mense gehad vir 'n Maandagaand. Om en by 50. Dit was insiggewend."

Sutherland

Die Prokureurshuis

"Besigtiging van die hemelruim was fantasties, maar die dorp self kan aantrekliker gemaak word vir toeriste."

Sutherland

Primrose Cottage

"Sal weer gaan."

Sutherland

Skitterland Gastehuis

"Die sterrrekyk by planetarium was die moeite werd. Aanbieding was uitstekend."

Sutherland

Primrose Cottage

"Mooi dorp en as "kruispuntdorp" onmoontlik om te ignoreer."

Sutherland

Primrose Cottage

"Quality food at Die Meule restaurant & star gazing at Sterland was educational, fun & amazing."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang