Verified Reviews
Tankwa Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Tankwa Karoo
Rated 4.6 out of 5 based on 43 reviews.
"Pragtige uitgestrekte landskap met oorverdowende stiltes. Ons het oor die 210 km wat ons op die gruispaaie gery het geen ander voertuie op die pad teëgekom nie."
Tankwa Karoo National Park, Tankwa Karoo
SANParks Elandsberg Wilderness Camp"If it is peace and quiet you are looking for and getting off the grid, then this is the destination. No cell phone reception or WiFi ─ what utter bliss, leave the world behind and recharge your soul. The stark vista's are really quite something and the night sky humbling with the thousands of visible stars and just staying at our chalet, still offered good game and bird viewing."
Tankwa Karoo National Park, Tankwa Karoo
SANParks Elandsberg Wilderness Camp"Sal dit graag wil sien na reën."
Tankwa Karoo National Park, Tankwa Karoo
SANParks Elandsberg Wilderness Camp"Pragtig. Van die natuur tot die sterre in die aand. "
Tankwa Karoo National Park, Tankwa Karoo
SANParks Tanqua Guesthouse Complex"If you are looking for remoteness and tranquillity, Tankwa gets 5 stars. "
"Pragtige park, maar daardie paaie is uiters swak! Jou bakkie ruk omtrent uitmekaar!"
Tankwa Karoo National Park, Tankwa Karoo
SANParks Elandsberg Wilderness Camp"The road in is a corrugated nightmare."
Tankwa Karoo National Park, Tankwa Karoo
SANParks Perdekloof Campsite"Ons is net van mening dat die grondpaaie meer gereeld geskraap en herstel kan word om te verhoed dat die sinkplate op die grondpaaie so geweldig baie raak. Ons voertuie, hoe taai ook al, ruk uitmekaar en doen mense geweldig skade op. Ek praat nie van bandskade nie, maar geweldige meganiese slytasie en vibrasie-skade. "