Geverifieerde Resensie

Tankwa Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tankwa Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 43 resensies.

Tankwa Karoo

Rolbos Guest House

"It has a beauty of its own. Very different. People are super friendly."

Tankwa Karoo

Die Blou Nartjie

"Ek is 'n Karoo-kind."

Tankwa Karoo

Die Lemoenhuis

"Pragtige uitgestrekte landskap met oorverdowende stiltes. Ons het oor die 210 km wat ons op die gruispaaie gery het geen ander voertuie op die pad teëgekom nie."

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

"If it is peace and quiet you are looking for and getting off the grid, then this is the destination. No cell phone reception or WiFi ─ what utter bliss, leave the world behind and recharge your soul. The stark vista's are really quite something and the night sky humbling with the thousands of visible stars and just staying at our chalet, still offered good game and bird viewing."

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

"Pragtig. Van die natuur tot die sterre in die aand. "

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Tanqua Guesthouse Complex

"If you are looking for remoteness and tranquillity, Tankwa gets 5 stars. "

Tankwa Karoo

Tankwa Tented Camp

"Ondersteun die wonderlike erfenis wat ons het. "

Tankwa Karoo

Apollo de Karoo Tented Camp

"Pragtige park, maar daardie paaie is uiters swak! Jou bakkie ruk omtrent uitmekaar!"

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Perdekloof Campsite

"Ons is net van mening dat die grondpaaie meer gereeld geskraap en herstel kan word om te verhoed dat die sinkplate op die grondpaaie so geweldig baie raak. Ons voertuie, hoe taai ook al, ruk uitmekaar en doen mense geweldig skade op. Ek praat nie van bandskade nie, maar geweldige meganiese slytasie en vibrasie-skade. "

Tankwa Karoo

Tankwa Tented Camp

"Die Karoo met sy passe en vlaktes is uitstekend!"

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 43
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang