Geverifieerde Resensie
Thompson's Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Thompson's Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 17 resensies.
"So baie kuierplekke heerlike strand en getypoel met lewensredders maak dit die ideale vakansie-bestemming. Salt Rock se Tiffany inkopiesentrum is minder besig as Ballito se Super Spar en net om die draai van Thompsons Beach."
"Mooi strand maar vir swem in die branders eerder Ballito hoofstrand wat ook naby is."
"Die getypoel is pragtig en mens kan met veiligheid swem. 'n Trekpleister daar is die seelewe binne-in die poel. Die eetplekke is heerlik, asook die paar winkels wat herdenkings verkoop. "