Geverifieerde Resensie

Thompson's Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Thompson's Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 17 resensies.

Thompsonsbaai

18 The Islands

"Thompsonsbaai is een van my gunstelingstrande."

Thompsonsbaai

9 Chaka Sands

"So baie kuierplekke heerlike strand en getypoel met lewensredders maak dit die ideale vakansie-bestemming. Salt Rock se Tiffany inkopiesentrum is minder besig as Ballito se Super Spar en net om die draai van Thompsons Beach."

Thompsonsbaai

1 Ezulweni

"Netjies en baie kindervriendelik."

Thompsonsbaai

Perissa 38

"Clean. Not crowded. Stunning scenery."

Thompsonsbaai

1 Ezulweni

"Moenie alleen op die strand wees nie. Dis onveilig."

Thompsonsbaai

The Islands 2

"Veilige baai met stil poele om in te duik en pragtige visse in die getypoel."

Thompsonsbaai

Marichel 4

"Baie lekker vir verskeie redes. Skoon. Rustig. Vriendelike mense. "

Thompsonsbaai

Villa Flamenco 12

"Mal oor die getypoel vir snorkel."

Thompsonsbaai

The Islands 2

"Loved the beach and the tidal pool."

Thompsonsbaai

The Islands 2

"Dis 'n heerlike omgewing. Naby alles."

Thompsonsbaai

Perissa 38

"Baie opsies met swemstrande en hope dolfyne."

Thompsonsbaai

Marichel 4

"Die swemstrand is vol klippe."

Thompsonsbaai

Long Island 56

"Mooi strand maar vir swem in die branders eerder Ballito hoofstrand wat ook naby is."

Thompsonsbaai

1 Marichel

"Die getypoel is pragtig en mens kan met veiligheid swem. 'n Trekpleister daar is die seelewe binne-in die poel. Die eetplekke is heerlik, asook die paar winkels wat herdenkings verkoop. "

Thompsonsbaai

1 Marichel

"Getypoel was 'n groot wenner onder ons 3 jarige seuntjie!"

Thompsonsbaai

Marichel 4

"Baie lekker."

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang