Geverifieerde Resensie

Transgariep

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1340 resensies.

Gariepdam, Transgariep

Stoneridge Guesthouse

"Dit is pragtig maar tans met die droogte is die dam so leeg. Ons vertrou dat die droogte spoedig sal opklaar. Tans is Gariepdam dus net goed vir oorslaap."

Gariepdam, Transgariep

View Lodge

"Well worth a visit."

Gariepdam, Transgariep

Raptor Ridge Lodge

"Gariepdam en omgewing is pragtig."

Gariepdam, Transgariep

Stoneridge Guesthouse

"Wil graag terugkom vir 'n langer besoek."

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"Bethulie word al hoe meer ontdek en beset met nuwe inwoners. Dis in teenstelling met die agteruitgang van baie ander dorpies in die omgewing."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Gardens

"Bring goeie kamera. Klein vliegveld naby. Ons het klomp vlieëniers ontmoet, gawe mense."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Baie goed vir 'n kort besoek. "

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Baie rustig en ontspanne atmosfeer. Lekker om net te kan ontspan na 'n lank rit op die pad."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Gariepdam lyk na 'n lekker toeristebestemming."

Oviston , Transgariep

Siloam Village

"Lekker, veral as 'n mens 'n boot het. "

Gariepdam, Transgariep

View Lodge

"Die dam het sy bekoring vir hengelaars en bootmense."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"The town and the day visitor area to Forever Resort is very nice indeed."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Goeie bestemming om paar dae oor te bly. Definitief uitstekende plek om oor te slaap op pad terug van Gauteng af."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Fantastiese plek!"

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"So jammer vir dam wat so leeg is. Ons bid vir reën."

Gariepdam, Transgariep

Raptor Ridge Lodge

"Better than great! Awesome, stunning and friendly."

Oviston , Transgariep

Siloam Village

"Great game can be seen in the area."

Transgariep

Rondefontein Guest Farm

"Die dam was leeg, dit was ongelooflik warm en die veld was doodgebrand - dus nie tans 'n goeie bestemming nie, maar met goeie reëns sal dit baie mooi wees. Die sterrehemel snags is besonders!"

Gariepdam, Transgariep

Gariep N1 Chalets

"Gariepdam is 'n unieke bestemming, jy kan daar oorbly op pad of lekker uitrus in die rustigheid van die Karoo."

Bethulie, Transgariep

Bethulie Guest Farm

"Die Ou Kar se kos en diens is amazing!"

Gariepdam, Transgariep

View Lodge

"'n Baie interessante bestemming."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Die damwal-toer is 'n absulute moet. Oom Tommy wat ons toergids was, was passievol oor wat hy doen en het dit ook so oorgedra. Die kinders het werklik geniet om die binnewerke van die damwal te sien. Ons sou graag op die 'Sunset Cruise' wou gaan, maar die weer het dit ongelukkig nie toegelaat nie. Ons sal verseker weer in die toekoms in Gariep kom oorbly en ook die ongewing meer verken."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Hoop julle kry gou reën."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Gardens

"Stuur water asseblief!"

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"We enjoy the tranquility and peacefulness."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Baie mooi omgewing. "

Blad
Blad 43 - Wys 1261 tot 1290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang