Geverifieerde Resensie

Transkei

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transkei bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 218 resensies.

Keimond, Transkei

Neptune's Cove

"Lekker naby Morgans Bay."

Keimond, Transkei

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth

"Die slaghuis kan verbeter en meer aktiwiteite sal waardeer word."

Keimond, Transkei

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth

"A lovely destination with some activities and wonderful beaches. Definitely a destination when you need to unwind and unplug from a busy routine."

Mdumbi, Transkei

Freedom O' Clock Backpackers Retreat

"Terrible roads filled with speed humps, potholes and animals."

Gxarha (Morganbaai), Transkei

Plan B

"Pragtig en baie stil!"

Gxarha (Morganbaai), Transkei

Lagoon View

"Dis soos 'n oase in die woestyn! Die rit oor die Kei rivier met die pond wat 'n belewenis en dan die hotel aan die anderkant was soos 'n weggesteekte juweel. Pragtige ongerepte wêreld! "

Koffiebaai, Transkei

Hole in the Wall Resort

"Dit sal baie beter ondersteun word as die toegangsroete in 'n beter kondisie is."

Keimond, Transkei

Neptune's Cove

"Unfortunately we did not spend more time there. Very nice location and the views are breathtaking. The Kei - Morgans Bay area is a gem for this country."

Keimond, Transkei

Kei Mouth Guest Lodge Collection

"Mooi dorpie vir rustige wegbreek. Heelwat plekke in omgewing om te besoek."

Port St Johns, Transkei

Gecko's Place

"Die mooiste natuur en awesomeste views. Sal beslis weer gaan."

Port St Johns, Transkei

Gecko's Place

"Asemrowend mooi omgewing. Regtig moeite werd om hierheen te gaan."

Gxarha (Morganbaai), Transkei

Yellowwood Forest Camping and Accommodation

"Ongelooflike mooi dorpie, nog een van die plekke wat nie vernietig is nie."

Port St Johns, Transkei

N'taba River Lodge & Spa

"Sal nie aanbeveel om te besoek in Desember nie."

Port St Johns, Transkei

Gecko's Place

"I would highly recommend Solana nature reserve."

Gxarha (Morganbaai), Transkei

Yellowwood Forest Camping and Accommodation

"Pragtig! Heerlike kos, asemrowende landskap en uitkyk opsies, 'n gerieflike winkel waar mens al jou inkopies onder een dak kan doen en pragtige strande. "

Keimond, Transkei

Neptune's Cove

"Kort 'n plek om ontbyt te eet. "

Keimond, Transkei

Neptune's Cove

"Soveel om te sien, te besoek en te doen in omgewing. 'n Naweek is te kort om alle natuur, uitstappe en sportgeleenthede te beleef. Lokale mense deel graag inligting oor wat en waar."

Koffiebaai, Transkei

Hole in the Wall Resort

"Pragtige strande en asemrowende uitsig van bo af."

Koffiebaai, Transkei

Hole in the Wall Resort

"Die 78 km wat jy moet ry Koffiebaai toe is nie van die beste nie jy moet tussen 60 en 40 km 'n uur ry, maar dit is verstane, want daar is kinders en rondloper diere. Dit het my nie gepla nie, want ek is met vakansie. Ek het gery na Koffiebaai en toe oor die koppe gery na Hole in the Wall Hotel. Die pad was grondpad, wat nie baie waffers is nie, maar het dit gedoen met 'n voorwielaangedrewe SUV. Beslis was alles die moeite werd. "

Gxarha (Morganbaai), Transkei

Lagoon View

"Mooiste deel van ons land!"

Koffiebaai, Transkei

Hole in the Wall Resort

"Beautiful travel destination!"

Keimond, Transkei

Neptune's Cove

"Kei Mouth still has that small holiday village feel. It has everything you need and above all is right in the mouth of the Great Kei, gateway to the Transkei resorts. It's well well worth a visit."

Gxarha (Morganbaai), Transkei

Lagoon View

"Morganbaai se ongerepte natuurskoon is beslis iets om te aanskou. 'n Besoek aan die pragtige Kei Mouth is ook die moeite werd."

Koffiebaai, Transkei

Hole in the Wall Resort

"Koffiebaai se hotel was baie minder spesiaal. Ons het daar geëet, maar die diens was nie reg nie. Daar was plastiek in my burger en hulle het gesukkel met die diens."

Koffiebaai, Transkei

Hole in the Wall Resort

"Koffiebaai is plattelands, nie veel om te sien nie en in die dorpie is nie veel om te doen nie."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang