Geverifieerde Resensie

Umdloti

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umdloti bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 159 resensies.

Umdloti

Umdloti Beach Pad

"Ons was in KwaZulu-Natal vir die Comrades Marathon en het die toegangspaaie na Durban en Pietermaritzburg met gemak gevind en kon vinnig tussen Umdloti en Durban beweeg."

Umdloti

Sugar Beach 5A

"Clean coastal town away from the busy city, beach was so clean and very safe swimming for young and old. "

Umdloti

Cozumel 411

"Ongelooflike lekker klein village met alles wat ons benodig het naby."

Umdloti

Sorgente 305

"In my opinion the best beach on the Natal coast."

Umdloti

Sea-Renity 10 @ Tahiti

"Skoon strand, kindervriendelik."

Umdloti

Sorgente 303

"Lekker see vakansie. Net jammer daar is geen publieke toilette op die strand nie."

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"Mooi strand met lang afstande om te loop langs die see. Weg van die groot gejaag."

Umdloti

Cozumel 317

"Sal beslis weer terugkeer vir nog 'n vakansie."

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"Baie stil en vreedsaam."

Umdloti

Isikulu 27B

"Was baie lekker, maar geen swemstrand. "

Umdloti

Umdloti Cabanas 21

"Pragtige uitsig."

Umdloti

Umdloti Beach Pad

"Ek sal net wil voorstel dat die eienaar 'n bietjie groter TV in die slaapkamer insit. Verder was alles top gehalte."

Umdloti

Cozumel 317

"Umdloti is 'n baie oulike plek wat ek kan aanbeveel vir mense wat net wil wegkom kus toe."

Umdloti

Sorgente 303

"Umdloti is a great place to visit."

Umdloti

Lazy Lizard 23

"Pragtige plek met baie vriendelike mense."

Umdloti

Cozumel 317

"Lekker naby Gateway as mens groot inkopies wil doen. Lekker strand vir kinders."

Umdloti

Sugar Beach 5A

"Restaurants in the area are excellent! Well contained small town, away from the hustle and bustle!"

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"Beste seevakansie."

Umdloti

Lazy Lizard 51

"Báie beter as Umhlanga of Ballito. Nie so 'n vertrapping van mense nie. Skoon en veilige dorpie. Sal beslis weer daarheen gaan."

Umdloti

Sorgente 405

"Dis net jammer die krag was vir 20 ure aaneen af. Dit sal ook lekkerder wees as daar nie meer waterbeperkings is nie."

Umdloti

Sorgente 304

"Stunning!"

Umdloti

Sorgente 304

"Umdloti se omgewing is skoon en die strand is veilig. Die strand is ideaal vir gesinne. Geriewe soos supermarkte en restaurante is binne loopafstand. Ander strande met groter winkelsentrums en vermaak is ook maklik bereikbaar. Umdloti is perfek vir 'n luilekker seevakansie. Daar is net genoeg vakansiegangers sonder die oorvol gejaagdheid. "

Umdloti

Sorgente 405

"Bly my gunsteling strandvakansieplek!"

Umdloti

Lazy Lizard 23

"My gunsteling vakansiedorp."

Umdloti

Cozumel 317

"Pragtige vakansiedorpie met als wat mens mag nodig kry."

Umdloti

Lazy Lizard 51

"Brilliant."

Umdloti

Cozumel 317

"Ideaal - kan moontlik net kyk na aantrekhokkies by strand."

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"Die munisipaliteit het alle visvang op die strand verbied vir die meerderheid van die dag. Daar is net twee ure in die vroeë oggend en twee ure in die laat middag wat mens mag visvang."

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"Ons was mal oor die klein-dorpie gevoel. Teenaan die kus en baie rustig. Ek hoop Umdloti kan altyd so intiem bly."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang