Pick your preferred language

English

Afrikaans

Geverifieerde Resensie

Umdloti

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umdloti bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 168 resensies.

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"Die munisipaliteit het alle visvang op die strand verbied vir die meerderheid van die dag. Daar is net twee ure in die vroeë oggend en twee ure in die laat middag wat mens mag visvang."

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"Ons was mal oor die klein-dorpie gevoel. Teenaan die kus en baie rustig. Ek hoop Umdloti kan altyd so intiem bly."

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"'n Baie klein en rustige plekkie langs die see wat goed akkomoderend is vir al mens se benodighede. Is naby genoeg dat mens na enige van die groter plekke soos Umhlanga, Durban of Ballito toe kan gaan."

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"Pragtige wêreld!"

Umdloti

Die Strandhuis

"Rustig, sentraal geleë, ongelukkig nie regdeur die jaar 'n swemstrand nie."

Umdloti

Die Strandhuis

"Baie goed geleë en pragtige strande met veilige swemplek. Baie oulike restaurante in die dorp."

Umdloti

Die Strandhuis

"Baie rustige vakansiedorp, het dit ontsettend geniet!"

Umdloti

Die Strandhuis

"Mense is baie vriendlik en aangenaam. Sal beslis weer kom. Die strande is baie skoon."

Umdloti

Die Strandhuis

"Umdloti is AWESOME! Love taking the dogs for a quick getaway, easy access to the beach, enjoy awesome walks ... it is magic if you want to unplug & forget reality to tune into nature. Not over commercialised and love the feeling of freedom ... you can walk after dark and still feel safe. Saw young children riding their bikes and walking along the street with no adults in sight ... great to see there are places children can have a normal childhood - which isn't in a walled in estate!"

Umdloti

Die Strandhuis

"Klein plek, maar naby alles en baie mooi daar."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 168
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang