Geverifieerde Resensie
Umkomaas
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umkomaas bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 17 resensies.
"Kleindorpie. Weg van die gejaag van die stede. Lekker plek om weg te breek en bietjie gedagtes skoon te kry. Het als wat mens kan verwag en hoef nie ver te ry om die nodige te kry nie."
"I grew up in Umkomaas, so was able to walk to the beach we surfed at and explore the town once again after almost 30 years, brought back fond memories. Umkomaas is well maintained and surprisingly (in today's climate), the infrastructure is in good condition. Well done to the municipality. We'll definitely be back."
"Umkomaas het 'n rustige omgewing en atmosfeer, beslis 'n plek om af te skakel en te rus na 'n besige jaar."
"If you like remote beaches like I do this is the perfect place. Just enough to do in the means by restaurants and little shops. Mostly enjoyed Waves for great seafood, best view in non pretentious atmosphere."