Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Umkomaas

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umkomaas bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 42 resensies.

Umkomaas

Elephants Tusk

"Small, private coastal area."

Umkomaas

Smalls Cottage

"Awesome place to visit."

Umkomaas

Smalls Cottage

"Perfek geleë om naby Scuba Xcursion duikskool te kom."

Umkomaas

Casa Mia

"Umkomaas is 'n lekker area en is lekker rustig en redelik naby alles."

Umkomaas

Le Paradis Lodge

"Ons het meestal Scottburg toe gery."

Umkomaas

Umkomaas Lodge

"Klein dorpie maar uitstekende reataurante, veral Off The Hook en Farm at the sea."

Umkomaas

Oceandivers Lodge

"Kleindorpie. Weg van die gejaag van die stede. Lekker plek om weg te breek en bietjie gedagtes skoon te kry. Het als wat mens kan verwag en hoef nie ver te ry om die nodige te kry nie."

Umkomaas

Widenham Holiday Units

"Umkomaas self is nie my gunsteling nie."

Umkomaas

Baggies Inn

"Baie mooi plek"

Umkomaas

Le Paradis Lodge

"Nice place to be."

Umkomaas

Elephants Tusk

"We were in Umkomaas for a birthday party."

Umkomaas

Casa Mia

"Umkomaas is a great, stunning place. Just gotta be more choosy with the place you decide to stay in."

Umkomaas

Casa Mia

"Was nie lank genoeg daar om 'n opinie te gee nie."

Umkomaas

Smalls Cottage

"Beautiful place. If you have the chance definitely go visit."

Umkomaas

Timeless Lodge

"Baie lekker trouvenue by Fontana, waar ons was. Maar die dorp lyk sleg en is niks om oor te praat nie, maar baie van die gaste is maar mense wat Scuba-duik dit is die groot aanlokking."

Umkomaas

Elephants Tusk

"Lovely place to visit."

Umkomaas

Baggies Inn

"Dit is lekker om daar te bly, maar nie om by die strand te ontspan nie. Gelukkig is daar baie ander strande en goed om te doen naby Umkomaas"

Umkomaas

Smalls Cottage

"'n Klein dorpie, wat alles het wat jy nodig het."

Umkomaas

Widenham Holiday Units

"I grew up in Umkomaas, so was able to walk to the beach we surfed at and explore the town once again after almost 30 years, brought back fond memories. Umkomaas is well maintained and surprisingly (in today's climate), the infrastructure is in good condition. Well done to the municipality. We'll definitely be back."

Umkomaas

Barwood

"Umkomaas beach was not quite what we were expecting, we drove almost every day to Toti or Scottsburgh. I would definitely say to rather drive through/pass all the houses than through the rural area just to give you a better outlook on your trip."

Umkomaas

Widenham Holiday Flat

"Umkomaas oor die algemeen is wonderlik soos altyd. "

Umkomaas

Elephants Tusk

"Ons het nie veel in Umkomaas verken nie, aangesien dit vreeslik gereën het. Dit was egter die enigste plek waar ons geredelik slaapplek kon kry, toe ons ander vakansieplanne weens Covid deur die mat geval het."

Umkomaas

Kingfisher Cottage

"Umkomaas het 'n rustige omgewing en atmosfeer, beslis 'n plek om af te skakel en te rus na 'n besige jaar."

Umkomaas

Elephants Tusk

"Umkomaas is naby genoeg geleë aan plekkies waar daar wel meer is om te doen."

Umkomaas

Turtle Creek Self-catering

"The safety. No criminals. Close to the beaches."

Umkomaas

Widenham Holiday Units

"Not much activities to do around the area."

Umkomaas

Aliwal Anchorage

"It's a peaceful and beautiful place,"

Umkomaas

Oceandivers Lodge

"Baie goeie restaurante, Cattle & Barrel. "

Umkomaas

Droom Groot Holiday House

"Ons het Scottburgh toe gegaan of Toti, strand by Umkomaas onvoldoende vir swem en ook nie tydverdryf soos bv putt-putt, het wel 'n fantastiese Spar, maar bied ongelukkig nie veel nie."

Umkomaas

Droom Groot Holiday House

"A quiet village close to Durban, great beaches and fishing, and for scuba divers the gateway to Aliwal Shoal - rated one of the top 10 dive sites in the world."

Blad
Wys 1 tot 30