Geverifieerde Resensie

Upington

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upington bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 504 resensies.

Keidebees, Upington

The Cape Lodge

"Gerieflik geleë, naby winkelsentrum, lughawe."

Upington

Moonriver Guest House

"Pragtige dorp met pragtige mense! Sakkie se Arkie hoogs aanbeveelbaar! "

Middelpos, Upington

Libby's Lodge

"Naby die Kalahari Mall en uitgang op pad Kgalagadi toe. Pragtige buurt."

Upington

Belihante Lodge

"Baie lief vir Upington, awesome stad."

Keidebees, Upington

Kalahari Rus

"Baie goeie ligging."

Die Rand, Upington

BeMyGuest

"Daar is baie om te sien en te doen."

Oosterville, Upington

Namibsa Self-catering

"Een van die rustiger mooi gedeeltes van Upington."

Middelpos, Upington

Cana Lodge

"Naby Kalahari mall."

Upington

Riva Resort

"Bezalel wynplaas definitief 'n moet."

Oosterville, Upington

Werda Guesthouse

"Pragtige skoon plek met mooi grasperke en stil omgewing."

Upington

Belihante Lodge

"Het na baie jare weer my geboortedorp besoek en alhoewel daar hier en daar verwaarlosing te sien was, is die algemene toestand goed en die sentrums mooi en gerieflik."

Upington

Belihante Lodge

"Ek beveel die plek beslis aan."

Oosterville, Upington

Bet-El Guest House

"Medi Clinic en doktors naby. Mall ook naby."

Upington

Riverbank Lodge

"Dit is die Oasis in n dorre woestyn."

Upington

Moonriver Guest House

"Baie skoon en netjiese dorp en almal is vriendelik. Sal beslis aanbeveel."

Blydeville, Upington

At Home

"Quiet, tranquil area. Easy accessible to amenities. "

Keidebees, Upington

The Cape Lodge

"Verkeer partykeer 'n bietjie lastig."

Oosterville, Upington

Namibsa Self-catering

"Gerieflik geleë en rustige buurt. "

Keidebees, Upington

Tshahitsi Lodge

"'n Bestemming wat op 'n mens se emmerskoplys moet wees!"

Upington

Riverbank Lodge

"Baie om te sien. Netjies en veilige dorp."

Upington

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Die dorp is vir my baie skoon en atmosfeer rustig."

Blydeville, Upington

Versamelnes Guest Accommodation

"Voorstad van Upington naby al die bekende toeriste plekke."

Die Rand, Upington

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Daar is baie om te sien en 'n mooi deel van ons land."

Keidebees, Upington

Tshahitsi Lodge

"Hoofpad bietjie bedrywig met lorries in die nag. Bietjie moeilik om uit die lodge uit te kom in die hoofpad in, van die plante belemmer die sig van aankomende verkeer. "

Upington

Moonriver Guest House

"Skoon, netjies, Afrikaans, vriendelik en sentraal om heelwat toeristebestemmings te kan besoek."

Die Rand, Upington

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Baie goeie ligging, naby die Kalahari Mall en dorp, asook naby die hoofpaaie. Ook stil en rustig."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang