Geverifieerde Resensie
Upington
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upington bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 504 resensies.
"Woonbuurt stil en rustig genoeg om te voel jy is op die platteland, tog naby genoeg aan sakekern."
"Goed geleë vir die reisiger maar ongelukkig is daar heelwat swaer vragmotors wat in die nag deur die buurt ry."
"Mooi skoon woonbuurt, trouens die hele dorp is, het daar al gebly ook. Kan net straatname op sementblokke op sypaadjies verf."
"Net een nag oorgeslaap en gaan eet by Ocean Basket. Baie lekker en skoon."
"Upington is ‘n baie netjiese dorpie met netjiese parke en oulike eetplekkies en wynproe plekkies."
"Lekker verblyf voor jy verder gaan. Bly oor die mooi inkopiesentrum."
"Die baby geleë Augrabiese waterval mag jy nie mis nie! En 'n handige oornagting onderweg na Kgalagadi."