Verified Reviews
Upper Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo
Rated 4 out of 5 based on 2330 reviews.
"Die ouwêreldse sjarme van die dorp met sy vriendelike mense en unieke Karoonatuur, maak Victoria-Wes 'n besliste moet op jou toerprogram!"
"Het nie De Aar as toeristebestemming besoek nie. Soos ons gesien het, min plekke om te gaan uiteet."
"Was bietjie teleurgesteld, die Uilhuis het toegemaak een uur op 'n Dinsdag so ons kon dit nie sien nie."
"Mooi dorpie. Ek het nie tyd gehad om daar rond te loop nie."
"Uhh, o ja, daar is 'n baie lekker koffiewinkel (iets van 'n ou meule) en eetgoed (ete) as jy te lui is om op die gasteplaas te gaan braai - en gaan kyk na die kerk."
"Klein dorpie, sien of weet niks van wat toeriste daar sal lok nie. Miskien weet ek net nie van so iets in die dorp nie. Ook te veel bedelaars in die strate. Voel nie so veilig om daar te stop nie."
"'n Afgeleë dorpie wat meer toeriste behoort te besoek vir wat die natuur ( plantegroei) bied."
"Stop gerus by The Old Mill Coffee Shop vir heerlike kos en verversings. Maak net seker jy doen dit voor 3pm, hulle sluit vroeg!"
"A fascinating, inspiring, interesting, multi faceted safe place to stay! Pear blossoms were spectacular in late September. Restaurants for all tastes with great food at very reasonable prices. Such friendly people."
"No shops open on a Sunday and no petrol available either.(local farmers co-op) Britstown nearest petrol station."
"Aangenaam verras met Nieu-Bethesda as 'n reisbestemming. Sal beslis vir langer tydperk weer gaan kuier in die dorp waar mens waarlik kan asemskep."
"We bought outstanding lamb from Karoo Free-Range Slaghuis - Has "Oom Tobie" on the roof."