Verified Reviews

Upper Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo

Rated 4 out of 5 based on 2339 reviews.

Vosburg, Upper Karoo

Elvee Accommodation

"What a pleasure to see a clean and cared for little village."

Richmond, Upper Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Tussen Gauteng en die Kaap ideaal om te oornag."

Britstown, Upper Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Britstown is 'n uitstekende halfwegstasie, veral omdat paaie hier aansluit vanaf Weskus/Namakwaland en ook die Suidwes-Kaap."

Victoria West, Upper Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Wat my beïndruk het, is dat die inwoners die dorp so goed in stand hou."

Vosburg, Upper Karoo

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

"Mooi dorpie wat ongelukkig nie genoeg toeriste kry nie."

Britstown, Upper Karoo

Rooidam Cottages

"Ek dink die dorpe het so agteruit gegaan op die pad na Potchefstroom - dis baie teleurstellend. Ek noem dit, met geen diens wat ek in dorpe gebruik het nie en net verby te ry."

Britstown, Upper Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Klein dorpie, weet nie regtig of hul iets vir toeriste aanbied behalwe oornagverblyf vir vakansiegangers wat wil oorslaap op hul reis nie."

Britstown, Upper Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Probeer dit vermy om te oornag in die dorp Britstown."

Britstown, Upper Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Bly gerus vir meer as een nag oor by Kambro. Dis kos vir die siel."

Britstown, Upper Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Dis gerieflik en sentraal vir reise na Suid- en Wes-Kaap, asook Namakwaland."

Richmond, Upper Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"An unexpected gem. A small one, sure, but a gem nonetheless."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Zonnenstrahl Caravan Park

"Pragtige plek. Jammer van sinkhuise en mense wat erg lawaaierig is binne die dorpie. Ongelukkig doen dit afbreek aan die rustigheid en waarde van eiendom. Sal definitief in die slag bly van Nieu-Bethesda."

Vosburg, Upper Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Mooi dorpie, skoon en stil. Ideaal vir oorslaap. Pragtige kerk."

Vosburg, Upper Karoo

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

"Klein dorpie, het wel daar gaan brandstof ingooi by koöperasie, nie verder verken nie."

Victoria West, Upper Karoo

Merino Junction

"Beautiful little town."

Hopetown, Upper Karoo

The Big Tree Guest House

"Vriendelike mense. Lekker om kinders in die straat te sien speel. Die ou wabrug se aanduiding buite die dorp het ontbreek, maar kon dit wel opspoor."

De Aar, Upper Karoo

Oppiplot

"Stasie baie vuil met huise rondom."

Vanderkloof, Upper Karoo

CasaMere Guest House

"Meer vir die "ouer" reisiger. Nie noodwendig geskik vir kinders nie."

Hopetown, Upper Karoo

Hopetown Accommodation

"Die strate is gehawend. Agteruitgang is so jammer."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Meerkat

"Dis die moeite werd om af te draai na Nieu-Bethesda! Die teerpad lei jou die pragtige klowe in en die dorpie is skoon met baie interessante geboue en geskiedenis. Daar is heelwat uitstekende restaurante en natuurlik bergfietsroetes."

Hopetown, Upper Karoo

The Big Tree Guest House

"Ry deur om padlengte op te breek."

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Ganora Guest Farm & Excursions

"Dit was 'n ongelooflike ervaring om die mooi dorp te ervaar. Die mense is opreg, vriendelik en trots op hulle dorpie. Die Uilhuis is beslis 'n moet, 'n kuier by die brewery gepaard met 'n kaasbord en dan 'n dop by pub. Perfek!"

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Outsiders B&B

"Sal enige dag weer gaan!"

Nieu-Bethesda, Upper Karoo

Outsiders B&B

"Unieke Karoodorpie met 'n juweel van 'n museum en interessante fossieltoere. In Augustus/September 2021 was besoekure baie beperk en deurreisigers kon maklik verniet die hele pad ry en voor toe museums omdraai. Goeie restaurante, maar doen vooraf navraag oor beskikbare tye. Daar word nou aandag geskenk aan beter toeganklikheid, maar doen liewer vooraf navraag. Die pad na Nieu-Bethesda naaste aan Graaff-Reinet is geteer tot amper in die dorp en gryspaaie na en van die N9 was goed in September 2021."

Richmond, Upper Karoo

Rondawel Guest Farm

"Interesting little place with one 5-minutes road through, which offers a view of pretty little houses!"

Vosburg, Upper Karoo

Elvee Accommodation

"Sorg net dat jy genoeg brandstof het om op die volgende dorp te kom. Daar is net sekere tye brandstof beskikbaar op Vosburg. Baie klein dorpie, maar so rustig en veilig."

Victoria West, Upper Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Dorp is verwaarloos. Lam is skaamteloos duur. Het potensiaal, die Apollo-teater 'n moet sien. Interessante argitektuur."

Page
Page 32 - Showing 931 to 960
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers