Verified Reviews
Upper Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo
Rated 4 out of 5 based on 2349 reviews.
"Oulike dorpie om in te oornag, maar nie om vakansie te hou nie. Niks om te doen nie."
"Lyk na 'n baie stil plattelandse plekkie met min te doen in 'n rustige omgewing."
"Pragtige, stil klein dorpie. Min tot geen verskeidenheid van slaapplek en eetplek."
"Very service orientated. Best coffee on the N12 at the Old Mill, and the Karoo Hotel provides a great meal for good value. We have to support karoo frontier towns as they really are gems in disguise."
"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Perfek as oornagplek tussen Gauteng en die Wes-Kaap. Ons het al voorheen daar oornag en kan met sekerheid sê die gastehuise is pragtig. Daar is net nie veel om te doen in die omgewing nie, dus sal ek die dorp net as oornag aanbeveel."
"Lovely place to stay as always. The lovely family at the Outsiders Backpackers and B&B agreed to make us breakfast even though we were not staying with them."
"Nieu-Bethesda is 'n moet sien Karoo dorpie. Van die Uilhuis, Brouery en Fossil centre. Die kos daar rond is watertand lekker."
"Went to see the Owl House. Very little else to recommend. A quiet, clean town off the beaten track."