Verified Reviews
Upper Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo
Rated 4 out of 5 based on 2349 reviews.
"Klein dorpie met baie ou geboutjies. Voel bietjie verlate soms met heelwat vervalle en onbewoonde geboue. Daar is nie baie opsies vir etes koop nie en die een aand was daar net plek waar ons kos kon kry."
"Richmond is 'n bekoorlike Noord-Kaapse dorpie. Dit het maar verlangsaam so dorpies in dié geweste, maar daar is genoeg om te doen en sien vir 'n middagstop. "
"Asemrowende mooi dorpie met ongelooflike vriendelike inwoners. Die dorp is skoon met heelwat om te sien en doen. "
"We were very fortunate to have our cousins there to show us around. A very interesting place. Wish I could have stayed longer."
"Was slegs 'n oornag bestemming op pad na Kgalagadi. Die straatjie waarin hotel geleë is, is wel pragtig oorgedoen aan die een kant. Die dorpie het baie potensiaal."
"Baie potensiaal om soos Greyton 'n toeriste aantreklikheid te word as ou geboue bewaar en opgeknap word."
"'n Heerlike verrassing - al is die dam effe leeg. Beslis die besoek die moeite werd!"
"Did not explore Britstown but if one take time to look around, many points of interest could be discovered. "
"Skoonste dorp wat ons nog ooit gesien het. Pragtig. En Ka-Roux restaurant kan ek hoog aanbeveel."
"Ons was daar vir familiesake en nie vir vakansie nie, dorp kort aandag vanaf munisipaliteit. "