Verified Reviews
Upper Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo
Rated 4 out of 5 based on 2339 reviews.
"Britstown self is nou nie vir my 'n toeristebestemming nie, maar Sweetfontein wel."
"Tipiese, hedendaagse plattelanse dorpie met vuil strate vol slaggate en bedelaars voor winkels. Geen behoorlike restaurante nie. "
"Britstown is 'n tipiese Karoodorpie met weinig om te doen, maar die vriendelikheid van die mense maak op vir die gebrek aan doendinge. Praat met die mense oor die dorp en hulle is entoesiasties oor hulle en hul dorp se geskiedenis."
"Hulle moet hulle ou geboue net so behou en niks moderniseer nie. Dit gee karakter aan die rustige Karoodorp."
"Food and drinks could be a problem as it is difficult to find open venues midweek (we visited out of season). "
"Nieu-Bethesda is a quirky little town off the tourist track. It is full of arty nooks and off-beat people. A true Karoo "dorpie" - well worth a visit for those who love peace, quiet and unspoiled scenery."
"Eet, verversings, snoeperye is onnodiglik duur. Was twee keer uitgebuit. Maak seker wat jy bestel is in detail bespreek, vra pryse vooraf om seker te maak julle praat van dieselfde ding."
"'n Moeite-werd plek om te besoek. Moenie dit misloop nie. Gaan kyk na die boekwinkel - daar is 'n ongelooflike versamelingboeke, oud en nuut."
"Die droogte het watervoorsieningsprobleme in die dorp tot gevolg. Die plaaslike opgaardam is kurkdroog."
"Kan alles doen wat jy wil in 'n halwe dag. Ons het vir 3 dae bespreek en dit was te veel."
"Die hotel voorsien lieflike en smaaklike etes. Dit was 'n nuwe ervaring vir ons om hier oor te bly, ons eerste maar nie die laaste nie."
"Dit is 'n klein dorpie met slegs een restaurant, maar die mense is baie vriendelik en ons het baie lekker by die Tafel 42 Restaurant geëet."
"Very difficult to judge Britstown on such a short stopover. I would say that the old hotel - now the new lodge - has a delightful courtyard and the evening meal was very pleasant with good service."
"Baie interessante klein dorpie , die yuk huis is definitief die moeite werd, die lantern fees was interessant om te beleef. Lekkerste pizzas by die pizza plek! Die dorpie maak baie staat op toerisme vir oorlewing en hoop mense doen moeite om daar n draai te gaan maak, dit is “old world charm”."