Verified Reviews
Upper Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo
Rated 4 out of 5 based on 2339 reviews.
"Dis nie iets wat ek verwag het nie, maar weet dis die Karoo en 'n regte klein Karoodorpie ons is van Natal het nog nooit tevore daai kant gegaan, maar die rit terug het dit darem beter begin lyk."
"Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring."
"Maak net seker dat dit wat jy sien met die gastehuise is wat jy gaan kry dorpie self ware juweel."
"Kleindorpie gevoel en weg van die stad se gejaagdheid. Vriendelike en rustige mense."
"Die dorp is besig om 'n hernuwing te beleef, pragtige ou geboue, huise en die mooiste kerk. Dit is 'n ware Karoo juweel, maar redelik onbekend."
"Een van my gunsteling dorpies om te besoek en met oulike restourante en heerlike kos!"
"Ons was op pad na Sutherland en plaaslike mense het ons aanbeveel om via Matjiesfontein om te ry. Ons was aangenaam verras. Dis 'n pragtige pad en Matjiesfontein is 'n fees."
"Nie te ver vind jy die dorpie Nieu Bethesda, waar jy besef hier is waar jy eintlik hoort! "