Verified Reviews
Vleesbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Vleesbaai
Rated 4.7 out of 5 based on 55 reviews.
"Sielskos! Pragtige plek! Besoek aan Fransmanshoek is 'n moet. Ons gaan beslis weer!"
"A small community that takes pride in their village. Lovely for a peaceful visit to the sea."
"Ek kom gereeld op Vleesbaai, en weet dat dit my kliënte/gaste als bied en meer bied."
"If you are looking for a place to get away for a few days from the general stress of life this is where you must go. It doesn't matter if you stay right at the beach or a little further away it will be at the most a 10 min walk to the beach. During late Sep to Nov the bay is filled with whales and dolphins. There is a tidal pool a short walk away which is a lovely place to have a picnic. The serenity of the area and the sound of the rolling waves lulls you into a feeling of peace. Absolute bliss."
"Baie oulike klein dorpie. Vriendelike mense, rustige atmosfeer met 'n mooi uitsig."
"Vleesbaai is pragtig, maar die strand effens ontoeganklik vir gaste van buite. Pragtige plekke om per motor te besoek."
"Enjoyed our breakaway to the charming town of Vleesbaai. Tienie was a great host, very informative and helpful."
"Dit is baie nice. Daar is geen klagtes wat mens kan gee nie. Als het baie mooi afgeloop."
"Klein stil dorpie, met ’n klein winkeltjie wat iets van alles het. Perfekte plek om rustig jou batterye weer te herlaai. Hansie en Grietjie padstal net buite Vleesbaai was ook ’n besoek werd."
"Een van die beste bestemmings. Streng beheer maak dit 'n voorkeurbestemming. Dis 'n klein, vriendelike gemeenskap wat die inwoners betref. Besoekers is maar besoekers. Ons geniet die landelike atmosfeer en lang strande."
"Die vriendelikheid, kliëntediens en sielsrus wat Vleesbaai bied is ongeëwenaard."
"Parys? Nee. Italië? Nee. Venesië? Nee. Eilande? Nee. Vir wat so vêr gaan soek as Vleesbaai op jou drumpel is! Sandstrande, gematigde klimaat, lekker swemareas, stap waar jy wil, selfs rotslangs, poele en poeletjies, kinders se droom - mens wil amper sê dis naby aan hemels!"
"Die klein winkel op Vleesbaai het van alles en nog wat en alle basiese produkte is te koop, Fransmanshoek is 'n moet om te besoek wanneer iemand op Vleesbaai vakansie hou."
"Vleesbaai is a very quaint village. It has the most wonderful beach and a lovely tidal pool, and a fantastic walk along the cliffs to Fransmanshoek. It is a great weekend getaway for all the family."
"Dis moeilik om op die strand self te kom as jy onbekend is met die area - veral as jy oud is. Ons was onverwags beïndruk. Asemrowend."
"Vleesbaai is 'n wonderlike, rustige klein kusdorpie wat ons onmiddellik welkom laat voel het. Ons het geen oomblik onveilig gevoel nie en ons kon kilometers langs die strand stap."