Resensies van Vlees Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vlees Bay bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.61 uit 5 gekry volgens 23 resensies.
S V. - 16th July 2019
staying in Vleesbaai
Pragtige, vreedsame kusdorpie. Lekker naby Mosselbaai.
Anette M. - 10th June 2019
staying in Vleesbaai
Dis klein, maar nice. Hulle winkeltjie het als wat mens soek.
Faizel W. - 25th April 2019
staying in Vleesbaai
Revitalising place, absolutely relaxing.
Carlanie V. - 19th March 2019
staying in Vleesbaai
Lieflik stil. Vriendelike mense. Bring wat jy nodig het want daar is net die nodigste.
Pieter J. - 25th September 2018
staying in Vleesbaai
Veilig en baie rustig.
Henre P. - 1st August 2018
staying in Vleesbaai
Vleesbaai is 'n veilige, eksklusiewe kusdorpie wat soveel opsies bied, vir oud en jonk.
Elana D. - 25th July 2018
staying in Vleesbaai
Die winkel in Vleesbaai het alles wat 'n mens nodig het, en as hul nie het nie, is Mosselbaai darem net so dertig kilometer ver.
Erica K. - 9th May 2018
staying in Vleesbaai
A wonderful location if you want to have a relaxing holiday.
Anne-mari O. - 9th May 2018
staying in Vleesbaai
Heerlike groot strand en pragtige omgewing met al die rustigheid wat jy mag nodig kry.
John C. - 14th April 2018
staying in Vleesbaai
Veilig en rustig.
John V. - 6th April 2018
staying in Vleesbaai
Baie rustig en ontspanned, maar geen winkels, behalwe 'n kafee is beskikbaar. As mens iets wil eet of doen moet mens in gaan na Mosselbaai.
Elmari B. - 3rd March 2018
staying in Vleesbaai
Vleesbaai is pragtig, met lieflike, veilige swem strand. Nie te ver van die besige Mosselbaai.
De Lint W. - 13th February 2018
staying in Vleesbaai
Vleesbaai gemeenskap skep 'n welkom warm atmosfeer.
Koot P. - 5th January 2018
staying in Vleesbaai
Mooiste plekkie!
Joseph V. - 14th November 2017
staying in Vleesbaai
Die stilte is awesome en die veiligheid is in plek. Die wilde diere in kamp self is bonus op sy eie.
Marna N. - 8th July 2017
staying in Vleesbaai
Pragtig! Beslis besondere en unieke plek.
Jean R. - 12th May 2017
staying in Vleesbaai
Vleesbaai is 'n baie lekker en mooi plek!
Kobus V. - 14th July 2016
staying in Vleesbaai
Lyk of daar 'n ingesteldheid is van skoon wees.
George & Renske R. - 25th June 2015
staying in Vleesbaai
Ons het in Boggomsbaai gebly, het tot by Vleesbaai gery, maar dit het dan vir my soos 'n geslote privaat ontwikkeling gelyk.
Styntjie C. - 3rd June 2015
staying in Vleesbaai
Wonderfull and comfy- well worth the money.
Lourens M. - 16th January 2015
staying in Vleesbaai
Asemrowend!
Christiaan V. - 12th September 2014
staying in Vleesbaai
Veilig, rustig, beeldskoon. Moet nêrens anders soek nie.
Hannelie M. - 28th August 2014
staying in Vleesbaai
Dis net eenvoudig ongeskonde en stil en skoon ...

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]