Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"Wonderlike uitsig oor die see en veld, stil en rustig. Baie wandelpaadjies langs die see."
"Nie baie om te doen nie. Sal meer koffiewinkels en soortgelyke kuierplekkie wou sien. Is 'n mooi dorpie."
"Ongelooglike skoon plek en laat jou baie veilig voel. Sal vir seker die mooi kusdorpie besoek. Kos vir jou siel."
Longacres Country Estate, West Coast
Camelot Cottages"Dit is 'n heerlike plek en ons was geseënd met die veldblomme wat nog geblom het."
"Wat 'n lekker trippie. Ons is mal daaroor om die Weskus bietjie te besoek wanneer ons ookal kan!"
"Moet dit nie verby ry nie. 'n Dorpie wat in jou hart inkruip. Jy sal beslis terugkeer na die eerste besoek. "
"Vir voëlkykers sal dit 'n baie goeie bestemming wees, maar 'n visfabriek in Laaiplek kan onaangename reuke veroorsaak wat die ondervinding minder aangenaam kan maak. Ons was gelukkig dat die wind visreuk van die fabriek weg van ons gewaai het."
Longacres Country Estate, West Coast
Long Acres Bahamas Accommodation"Niks regtig om oor te kla nie!"
"Paternoster is a beautiful town. One just needs to be alert all the time as it can be a bit unsafe."
"Ons het heerlik gekuier in Sea Castle, maar ons was nie bewus dat handdoeke nie voorsien word nie. Dit sal 'n bonus wees as daar wel in die toekoms handdoeke voorsien word. 'n Ekstra matjie by die toilet/bad sal ook handig wees. Die vloer is baie koud in die winter. Baie oulike plek en ons het heerlik gekuier!"
"Paternoster Place should update their website and be more specific with their accommodation/rooms."
"Very friendly people, great eating places and service is absolutely on point."
"Redelinghuys itself, though very beautiful and rustic, is very secluded and does not have the basic shopping centres and banking facilities that are necessary in modern day life and may therefore not be central and convenient enough for some tourists. It suited us well as we had to be in Elands Bay and Redelinghuys and we had a tranquil get away in the process."