Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"Winetasting, flower viewing, en route on the road between Cape Town and Namibia with many wonderful stops on the way."
"Baie rustige deel van die kus. Nou-en-dan kry jy die reuk van die visfabriek (hang af hoe die wind waai), maar dit is geen probleem. Sal self in die omgewing wil bly."
"Some interesting history, a visit to The Museum and Bird Island is interesting and informative. Although we did not eat out, there are some great eating spots."
"Baie rustig en baie mooi. Perfek vir bietjie afskakel en lekker rus. "
"Die visfabriek se reukie is soms oorweldigend. Verder was dit 'n heerlike bestemming. Met die pienkste flaminke ooit!"
"Paternoster self gaan blykbaar gebuk onder baie klein misdade (handsakke, selfone, ens. wat gesteel word), so Sandals was perfek om nie deur te loop daarmee nie."
"Verskeie geskenkwinkels 'n teleurstelling. Baie beperkte items en pryse ook te hoog vir die plaaslike toeris. Parkering in dorp 'n probleem oor so 'n langnaweek."
"Lovely town threatened by criminal elements. Lots to see and do. Pity there is no street music or live music in restaurants."
"It's the most beautiful place I've been. I will recommend Lamberts Bay to anyone and everyone, the people are so friendly, the environment so clean. I am surely going there again. Thinking of moving there."
"Stil en rustig, voorwaar 'n plek om te ontsnap heen as jy will wegkom van die daaglikse gejaag en geraas."
"Lambertsbaai het baie om te bied vir toeriste. Isabella restaurant en plaaslike slaghuis het beïndruk."
"Hierdie plek is soos geen ander. Die rustigheid wat hier heers is ongelooflik en so goed vir jou siel. Dis veilig, ongerep en pragtig."