Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"Die visfabriek het 'n onaangename reuk verskaf, ons hoop van harte dat dit net tydelik was. "
"Maak 'n draai by Weskus Kombuis - vriendelike diens & goeie kos was nog altyd 'n wen kombinasie!"
"Phenomenal growth in the area since my last visit. Activities are varied and there is something for everyone."
"Die omgewing is baie rustig. Ek dink beslis daaraan om 'n belegging te maak en eiendom in die area te koop."
"Soveel meer om te sien en doen as wat mens besef! Ek sal beslis weer terugkeer en volgende keer vir 'n paar dae vertoef."
"Lieflike plek, so rustig, ons het lekker geëet daar by Isabellas en die Spar en Drankwinkel is almal maklik bereikbaar! Sal dit beslis aanbeveel."
"Ek sou verkies as die res van die wêreld nie weet van Paternoster nie, want dis so pragtig en wil dit graag vir myself hou! En om alles te kroon, het ons die lekkerste Sushi ooit daar geëet! Die enigste negatiewe kommentaar is: Die 'ingang' van die dorp vanaf Vredenburg (algemene 750 m area rondom die 1ste 4-rigting stop) het dringend aandag nodig: die res van die dorp is so mooi, maar die eerste indrukke is vuil, morsig en onversorgd."
"Pragtige dorp met vriendelike mense en eetplekke van 'n groot verskeidenheid. Alles is skoon en netjies. Pragtige strandareas en 'n Weskusparadys!"
Longacres Country Estate, West Coast
Long Acres Bahamas Accommodation"Baie mooi plattelandse gebied."
"Langebaan is 'n lekker plek om te gaan naweek hou! Al wat sleg is as jy 'n buitelug person is, is dat die wind altyd daar waai. Daar is lekker restaurante en winkeltjies."
"Breakfast at Isabella's in the harbour was great and Bird Island was a pleasant surprise."