Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.
"What a diamond! Yzerfontein crept into my heart, is gorgeous and will see me again soon!"
"Oulike dorp met lekker restaurante soos High Tide, Muisbosskerm en Funky Tastebuds."
"Pragtige strand met goeie restaurant opsies wat stapafstand is. Nie so besig nie, en gevoel van veiligheid beslis daar."
"It was my first visit to Lamberts Bay. I didn't know so many people go there for holiday. I've always thought it was a small, unknown little town but was surprised to see all the holiday goers and the many houses and the camping sites. I was impressed!"
"Paternoster is 'n baie mooi klein dorpie, maar nie veel om te sien en te doen nie. As jy nie lief is vir hengel nie, sal jy 'n boek en die stilte waardeer."
"Ons hoop van harte dat die water krisis binnekort verlig sal word, want dit sal jammer wees dat die Paternoster nie langer akkommodasie aan toeriste kan bied weens die waterkrisis in die hele Wes-Kaap omgewing."
"Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie, perfek vir as jy 'n stil wegbreek soek. Almal is baie vriendelik en daars groter dorpe naby genoeg as jy iets wil koop."
"Rustig en kalm atmosfeer. Bring daardie rustigheid en kalmte in jou gemoed. Net wat jy nodig het na 'n besige jaar."
"Redelinghuys is good as a stop over town. Cemetery and church is worth a visit but really not much to do there."
"Wat regtig pla, veral oor naweke, is kinders wat bedel in besigheids-hub en gedrinkte volwassenes in besigheids-hub. Groot probleem in die algemeen en wat ontstellend is, is die groot getal verwaarloosde honde in die area."
"Elandsbaai kry 3-sterre. Die res van die Weskus is ongelukkig droog en nie so interessant nie. "
"Snuistery winkeltjies en ander kan gerus deure geopen hou gedurende spits seisoene oor etenstye."