Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.
"Velddrif is a lovely small country town and being located right on the Berg River and its estuaries, it's a big attraction."
"Ons sal vir seker teruggaan Paternoster toe en betyds bespreek om weer so lekker by Gaatjie Restaurant te gaan eet!"
"Langebaan is an awesome place to go to just to relax from the busy Cape Town area. We love Langebaan. "
"Paternoster is mooi, maar elke tweede mens wil iets (kreef,skulpe,mossels) aan jou verkoop. Daar word elke keer wat jy iewers heen ry na jou geroep en besoeke by jou hek is ook gereeld. Sou jy op jou stoep sit, is bedelary ook nie ongewoon nie."
"Baie rustige dorpie wat goed geleë is. 'n Uur en 'n half se ry van die Kaap af en winkels binne 'n 15-20 min ry. Baie mooi en baie dankie!"
"Lambertsbaai is op sigself seker nie die beste toeristebestemming nie, maar dis ‘n dorpie met baie karakter en rustigheid. "
"Paternoster is 'n pragtige dorpie. Ons kuier elke keer lekker daar. Heerlikste restaurante en 'n pragtige kuslyn."
"Muisbosskerm is 'n moet. Maar 'n mens gaan Lambertsbaai toe om te rus, daar is nie baie toeriste aantreklikhede."
"Had lunch at the Weskus Kombuis, fish and chips excellent, the Kookfontein sauvignon blanc, a pleasant surprise (did not know about the estate). Staff friendly and efficient."
"Dit is jammer dat soveel sorg geneem moet word om misdaad te verhoed. Dit het beslis 'n demper geplaas op ons verblyf in die mooie Paternoster."
"Ons het lekker geëet by Isabellas in die hawe en na die voëls gaan kyk op die eiland, neem R5 kontant saam om in te kom by die hawe en R40 kontant om op die eiland te gaan."
"Die dorpie het 'n bietjie lewe nodig, maar daar is lekker restaurante in die omgewing."
"Baie rustige klein dorpie. Daar gaan nie veel aan nie, wat vir my 'n goeie ding is! Lekker ontspannend. Pragtige strand!"