Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6547 reviews.
"Doringbaai was vir ons 'n verrassing. So mooi en skoon en naby die see. Kom verken gerus die baai en sy vriendelike mense."
"Loved everything, from the little shops, to the restaurants etc., awesome place to visit."
"Stil, rustige kusdorp met 'n lekker restaurant (Isabella) - selfs in die blommetyd."
"I do not travel much, but Paternoster is one of the most beautiful places I have been. This quaint, little town has an atmosphere that makes you never want to leave. The style and décor is gorgeous. Everywhere is pretty much within walking distance. I will definitely go back as soon as possible. I loved every minute of my visit to this amazing town."
"Ons was ongelukking op 'n Sondagmiddag daar en kon nie een eetplek kry wat oop is vir aandete nie. Selfs die hotel se restuarant was toe. Moes maar by die garage 'n pastei koop."
"Besonderse karaktervolle plekkie. Hoe kan mens nie daar aangaan in jou reistog nie."
"Naby verskeie plekke wat besoek kan word soos Vredendal, Saldanha, Hopefield, Langebaan, Veldrif en Dwarskersbosstrand."
"Gedurige teistering van plaaslike inwoners is 'n probleem, onwettige kreef- on perlemoenhandel is vollop."
"Die Cape Columbine natuurreservaat, waar Tietiesbaai ook geleë is, is 'n absolute moet om te besoek. Baie goeie plekke om by te eet met heerlike kosse."
"The decline in the general economy, compounded by the pandemic will be felt for a long time to come - however a place such as Lamberts Bay will remain a sought after location - persistent affordable, good and friendly service is key to maintaining visitor numbers."