Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"Yzerfontein is 'n besonderse plek. Ons het 'n fantastiese dag gehad en die verblyf was fantasties. Sal beslis weer in Yzerfontein bly. "
"Veiligheid is altyd 'n bekommernis, maar hier het ons opgelet hoe aktief die plaaslike wetstoepassing is - daar word aanhoudend patrollies gedoen en hul handhaaf heeltyd sigbare teenwoordigheid. Dis uiters gerusstellend en 'n mens kan vrylik rondstap, selfs in die aand op die strand. Die dorpie is klein en rustig, en die eetplekke se kos bobaas. Die omgewing het verbasend baie doen- en siendinge. Gesels maar net met die locals, en jy sal hulle ontdek."
"The town is beautiful and untouched. So quiet and beautiful with the most beautiful coastline."
"Blomme in omgewing en langs die pad is pragtig in Augustus en September. Uitgestrekte strand vir sit, kyk en stap."
"Die ete by die Seespens in Doringbaai was uiters teleustellend. Kan dit beslis nie aanbeveel nie. "
"Mooi. Min winkels. Vriendelike mense. Vriendskaps tuin was vol pragtige blomme in seisoen."
"Dit is nie almal se "cup of tea" nie, maar vir my wat as kind daar vakansie gehou het, verstaan en die omstandighede en weer asook die oop strand."
"Definitief. Pragtige, ou seedorpie waarvan die ou vissermanhuisies pragtig gerestoreer is. Die dorpie het alles wat jy nodig het en verder is Vredenburg 'n gerieflike 15km weg. Die dorp is rustig en kinders loop en speel nog in die strate saam met honde - iets wat jy nie meer in die stad sien nie. Die dorp is verder ideaal geleë om die Weskus te gaan verken en selfs naby genoeg aan Kaapstad om die ook te besoek."
"A delightful little town, with great restaurants, needs 2 days to experience everything."
"Lovely little place, with beautiful scenery and Fryers Cove vineyard a good place to have lunch."