Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6636 reviews.
"Yzerfontein is a beautiful place. Will definitely go back and would like to visit their guest house as well."
"Ek wens ek kon permanent hier bly! Baie lekker plek. Enigste negatiewe is daar is net een petrolstasie."
"Elandsbaai is 'n baie klein dorpie met slegs klein winkeltjies en alle kos moet verkieslik saamgebring word. Dit is ideaal vir mense wat stilte wil opsoek en lekker rus."
"Ons was deurentyd gepla deur mense wat (onwettige?) kreef aan ons probeer verkoop het. Dit sal maak dat ons twee keer sal dink voor ons weer Paternoster besoek. Die handelaars in Paternoster is vriendelik en behulpsaam."
"Kos vir die siel, die wegkom van die gejaag in Gauteng was helend vir liggaam en siel, baie lekker tyd gehad saam met ons kinders en hulle gades. Verskeidenheid puik restaurante wat almal se smaak sal pas. Strande is skoon en veilig, ons het op geen stadium onveilig gevoel nie, as eiendom meer beskostigbaar was sou ons dit vir aftrede oorweeg het, ongelukkig buite ons bereik."
"Langebaan is a safe and peaceful haven for tourists. That entire West Coast area is my favourite spot and Langebaan is a perfect location."
"Restaurants like KFC and McDonald's are not available, but it's a nice and quiet place."
"Peaceful and uncommercialised, one of the true West Coast towns left where you can genuinely experience West Coast hospitality in its purest form."
"Baie mooi, rustige plek, waar daar gereeld iets gebeur. Mense in die dorp is baie oulik."
"Langebaan is a beautiful town with access to many enjoyable activities such as the local nature reserve and amazing local restaurants such as "Die Strandloper". It is close to many other small towns which also deserve a visit. (Cup of Cake in Saldhana is a must-stop)."