Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel

"Visited the St. Helena Bay Nursery for a welcoming, pleasent time in the coffee shop and kids enjoyed the playpark area and a game of putt putt!"

Lutzville, Weskus

Art Guest House

"Dis 'n perfekte wegspringplek om blomme te kyk in alle rigtings van daar af."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Mooi strande, heerlike restaurante en vriendelike en gasvrye mense in omgewing."

Strandfontein, Weskus

MosselStraat 3

"Beslis 'n juweel in die Weskus se kroon."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"We need to get more tourists to Paternoster so that that in turn can uplift the small town economically."

St. Helenabaai, Weskus

Hartsplek

"'n Lekker plek in Weskus wat altyd mooi is, al is dit winter. Baie om te doen en lekker eetplekke. Sal dit enigetyd aanbeveel vir nog 'n besoek."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Pragtig, oulike winkels, mooi strand, lekker eetplekke."

Weskus

The Love Bubble

"Matzikama Munisipaliteit kan beslis vullisverwydering in Ebenhaeser doen. Die woonbuurt en omgewing waardeur die pad gaan is meer rommel as plante."

Paternoster, Weskus

Komyntjie 3

"Paternoster het regtig baie om te doen en te sien. Sal graag wil teruggaan vir langer kuier."

Lambertsbaai, Weskus

Lamberine Vakansieoord

"Wonderfull place to visit. Friendly people, great beaches and everything is within walking distance. My favourite destination."

Velddrif, Weskus

Harbour Lights

"Lovely, clean and friendly place with good restaurants and lots to see in the area."

Lambertsbaai, Weskus

Silver Knights

"Lekker dorp met heerlike eetplekke."

Paternoster, Weskus

Dreamcatcher Mint

"Do visit the surrounding hidden gems."

Weskus

Thali Thali Game Lodge

"Pragtig in die lentetyd!"

Lambertsbaai, Weskus

Altyd Tuis

"Beste baai aan die Weskus. "

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Goed geleë vir ons om blomme te kyk en het nie omgegee om te ry in die omgewing nie. Baie veilig en polisie patrolleer gereeld. Die restaurante in die omgewing het baie lekker viskosse bedien en ons het heerlik gekuier."

Paternoster, Weskus

Komyntjie 1

"Dit is 'n wonderlike plekkie."

Doringbaai, Weskus

Diamond Divers Accommodation

"Pragtige plekkie, maak net seker jy koop genoeg kosvoorraad aangesien die winkeltjies nie altyd laat oop is nie, en ook op Sondae dalk toe is."

Paternoster, Weskus

Phoenix 2

"Lieflike, skoon dorpie met vriendelike mense!"

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Baie rustige plek en baie om te sien."

Paternoster, Weskus

Strandhaus

"So many excellent restaurants to choose from - too many to fit into one weekend actually! From rustic, beach vibes to more classy and sophisticated places to enjoy a meal and sundowners. The ocean was an enjoyable 14 degrees (winter), and the beaches were superb for long walks and interesting aquatic viewing and finds. The locals were welcoming and Paternoster is an ideal getaway not too far out of Cape Town where we live."

Lambertsbaai, Weskus

Sonvanger

"Lekker plattelands en stil."

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Klawer is pragtig in die blommeseisoen. Sou graag Klawer Kelders wou besoek, maar dit was nie op 'n Sondag oop nie."

Aurora, Weskus

The Retreat

"Hidden gem."

Elandsbaai, Weskus

The Berries

"Wonderlik vir wegkom!"

Blad
Blad 99 - Wys 2941 tot 2970
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang