Geverifieerde Resensie

West Rand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Rand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 207 resensies.

Monument, Wes-Rand

La Vogue Guest House

"Close to Shopping Centres and attractions in area. Close to Lanseria Airport and not to far from O.R. Tambo. "

Wes-Rand

Lekkerkry Game Farm

"Die paaie was verbasend goed gewees en lyk asof dit goed in stand gehou word."

Krugersdorp Noord, Wes-Rand

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis

"Netjies en veilig met alles naby mekaar."

Quellerina, Wes-Rand

Didiloni Lodge

"It's a very nice and quiet place to go and unwind."

Wes-Rand

Rocky Aloe Escape

"The place is awesome!"

Wes-Rand

Aalwyn Akkommodasie

"Maak die paaie en verkeersligte reg want dis meer stukkend as heel."

Wes-Rand

Nullarbor Cottages

"Need to be warned about the detour to Magaliesburg as a result of permanent protest."

Wes-Rand

Swartbessie

"Mooi natuur."

Wes-Rand

Nullarbor Cottages

"Good tourist area."

Noordheuwel, Wes-Rand

Aviators Retreat

"Geen, behalwe dat die ligging goed was ten opsigte van die plek waar ons vir 'n funksie byeen gekom het."

Florida Heuwels, Wes-Rand

Gold Crest Guesthouse

"Stil area. My vrou het op haar eie mall toe geloop en geen probleme gekry of bedreig gevoel nie."

Noordheuwel, Wes-Rand

Weston Guest House

"You need to keep this gem exactly like it is, I will recommend it to friends and family. "

Wes-Rand

Monchique Boutique Guest House

"Plekke soos Hartbeespoortdam en Cradle of Humankind is iets om te sien, maar baie kommersieel."

Wes-Rand

Alto Log Cabin

"All around that area small and interesting little restaurants and routes. Excellent area for cycling and even walking."

Floracliffe, Wes-Rand

Floracliffe Guesthouse and Events

"Keep it up! The experience was wonderful."

Weltevreden Park, Wes-Rand

Wisteria Lodge

"Naby aan goeie hospitale."

Wes-Rand

Kloofzicht Lodge & Spa

"Muldersdrift is die plek om te wees."

Chancliff, Wes-Rand

Fullness B&B

"Baie veilig, netjies, personeel vriendelik en beleefd."

Wes-Rand

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages

"Am not complaining at all, even location for direction is perfect."

Wes-Rand

Mount Nebo Hillside Reserve

"Ons gaan vir seker ten minste nog 2 keer teruggaan want ons kon nie by alles uitkom met een besoek nie. Die natuur is wonderskoon! Was net teleurgesteld in hoeveel rommel daar lê rondom Hartbeespoortdam."

Wes-Rand

Nullarbor Cottages

"Die Wieg van die Mensdom was daar!"

Chancliff, Wes-Rand

Fullness B&B

"Uitstekend! Beveel 100%!"

Wes-Rand

Saamrus Guest Farm

"Daar is baie versteekte afgesonderde plekke op die Wes-Rand. Mens dink nie altyd aan die Wes-Rand as 'n wegbreekbestemming nie en sal heel verbaas wees oor hoe naby 'n mens aan Pretoria en/of Johannesburg kan bly en nog steeds kan wegkom van die gespartel van die stad af. Kyk bietjie na die Wes-Rand en jy sal aangenaam verras wees."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang