Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Franschhoek, Wes-Kaap

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas

"Wonderlike dorp met vriendelike mense, fantastiese maaltyd by Reubens geniet."

Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap

Nine Oaks Self-catering Accommodation

"The small narrow road might be upgraded a bit."

Vredehoek, Wes-Kaap

House Fritz

"Rustige wijk, dichtbij het centrum."

George, Wes-Kaap

Loerie @ Colnera

"George is sentraal en perfek vir toeriste wat die omliggende strande wil sien: Knysna, Oubaai, Mosselbaai ens. Oudtshoorn en Meyerspoort is wonderlik om te sien. "

Bellville, Wes-Kaap

Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments

"Baie sentraal en op al die hoofroetes. Vermy egter Voortrekkerweg. Eetplekke in Tygervallei heel skaflik."

Constantia, Wes-Kaap

Constantia Cottages

"Veilige omgewing, goeie verblyf opsie."

Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap

Rhodene Farm Cottages

"Die landelikheid en ongewone aantreklikheid van die Skurweberge is 'n welkome kombinasie saam met die vrugteboorde om 'n omgewing te skep wat nie sommer geëwenaar kan word nie. "

Hartenbos, Wes-Kaap

B30 Alikreukel

"Awesome place to go. Peaceful."

Paternoster, Wes-Kaap

Baywatch Villa and Cottage

"Baie lekker plek vir 'n wegbreek!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Vriendelike mense in Beaufort-Wes oral waar ons gegaan het. Dit is nie jou gewone Karoo dorpie nie. Dit het uitstekende fasiliteite. "

Silversands, Wes-Kaap

Anne's Place

"Pragtige strand."

Witsand, Wes-Kaap

Ittledoo

"Very beautiful and we felt safe. "

Elandsbaai, Wes-Kaap

Ons Huisie

"Vir mense wat 'n stil vakansie wil gaan geniet of die omgewing wil besoek is dit die ideale plek, maar vir jongmense wat nie kan stil sit nie is dit nie so ideaal nie."

Malgas, Wes-Kaap

2 Pause Cottage

"Dit is redelik afgeleë en geïsoleerd met nou en soms steil toegangspaaie na die huise, maar dit is seker juis die bekoring. "

Paternoster, Wes-Kaap

Ahoy Farmhouse 3

"Paternoster is 'n beeldskone plekkie op die Weskus. Definitief 'n moet-besoek bestemming."

Kleinmond, Wes-Kaap

Lekkerus

"Dorpie het mooi ontwikkel na 'n fantastiese familiebestemming."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Fleurpark 6

"Pragtige plek. Die wind waai baie."

Swellendam, Wes-Kaap

Die Skaapkraal

"Ek is mal oor Swellendam."

Franschhoek, Wes-Kaap

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas

"Wonderful town to visit for a long weekend. Mountain trails well marked, restaurants excellent and location beautiful."

Mykonos, Wes-Kaap

The Lighthouse

"Baie rustige en veilige omgewing."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Rooisee Private Beach

"Pristine piece of South African coastline. "

Jongensfontein, Wes-Kaap

SeeBries

"Baie stil snags. 'n Veilige plek vir kinders ook."

Swellendam, Wes-Kaap

Wildebraam Berry Estate

"Die pragtigste skoonste dorpie ooit. Pragtige uitsig oor die Langeberg met baie om te sien in dorpie se geskiedenis."

Hartenbos, Wes-Kaap

Hartenbos Landgoed 44

"Wonderlikste, rustigste dorpies met die mees wonderlike vriendelike inwoners en besienswaardigehede. "

Struisbaai, Wes-Kaap

Vidi's Place

"Quaint. Laid back feel, we were very new to the place and did'nt know much about what can be done in the area other than go to the beach or eat out. I suppose if we asked around we could have found out about "Things to do" in and around Struisbaai. Maybe a little more advertising? However the place in general is clean and well maintained. Its peaceful and friendly, with awesome views. It reminded me of my childhood days holidaying at the sea....... not a care in the world ;-) Sun, Sea, Sand!!"

Blad
Blad 1005 - Wys 30121 tot 30150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang