Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35461 reviews.
"Heerlike vakansiebestemming! Wonderlike weer, gasvrye mense, fantastiese natuurskoon en baie dinge om te doen!"
"One of the most beautiful towns in our country with so much history, things to do and see."
"Lekker vakansiebestemming - op die strand, maar ook lekker naby baie ander interessante doendinge. Winter miskien nie die beste tyd om dit te besoek nie."
"Pragtige dorpie geleë in die vallei omring deur berge. Vriendelike inwoners, goeie kos en dan natuurlik, die heerlike plaaslike wyn!"
"Baie beslis plek vir toeriste. Dis 15 km van elke plekke en mens kan baie doen deur te ry en kyk na al die dorpies om Paternoster. Daar is nou groot winkelsentrums nou, wat nie daar was toe on laas daai roete gedoen het nie."
"Great weather. Beautiful scenery. Central to all the other tourist destinations in the area. Wonderful for relaxation. All necessities available at nearby stores. "
Three Anchor Bay, Western Cape
Green Point Self-Catering Studio"Perfek geleë vir enige verblyf of toerisme."
"Wildernis is sentraal geleë op die Tuinroete en al die omliggende dorpe is maklik bereikbaar."
"As jy van koffie hou, besoek Coffee Culture langs die toeriste-inligtingskantoor!"
"Prince Albert het voorwaar in status gestyg vanaf 'n "prinsdorp" na 'n "koningsdorp". Behou net asseblief die karakter van die dorp - soos wat dit was - die atmosfeer en "lekkerte" waarop almal verlief raak. "
"Worcester is great for tourism. We went to "Kleinplasie" and totally enjoyed the museum. We were amazed to see all the industrial activity which had taken place on that farm so many years ago. We were totally blown away. Very informative and we would like to go back to gain more information on the history of Worcester. The restaurant was uitstekend!"
"Dis pragtig! Die mense is vriendelik. Dis 'n moet vir almal om dit te besoek. Pragtige dorpie."
"Pragtige, rustige, skoon dorp! Diens by koffie shop van hotel egter baie swak! Verder all good!"