Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Malmok

"Kinders wat in strate smous word problematies, maak mens ongemaklik om te stap en inkopies te doen. Verder was alles fantasties!"

George, Wes-Kaap

Little Fern And Peace Lilly

"George is beautiful and full of nature!"

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Ronda-View

"Montagu is 'n pragtige dorp. Met ons 5dae besoek was die rose in volle blom en almal se tuine was pragtig met allerhande blomme. Die dorp is báie skoon."

Weskus, Wes-Kaap

Mosseltrap @ Wamakersvlei Beach Farm

"Heerlik om daar te kuier. Port Owen bied ook genoeg vermaak indien iemand daarna sou smag tydens 'n kuier aan Wamersvlei."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Karoo Bederf

"Baie om te sien en beleef."

Bonnievale, Wes-Kaap

Outdoor Arena

"Drove and walked around a little. The town has many interesting stores/shops. Very enjoyable."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

The Sea Cottage Accommodation

"Lambertsbaai het erg agteruit gegaan. Van die geboue is baie verwaarloos. Ons het gereeld besoeke afgelê, maar sal eerder verby ry."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Turnberry Boutique Hotel

"It's a very interesting place, we really enjoyed our stay. We are planning to go back next year to explore more sites."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Listening Wind Self-catering

"Accomodations were awesome."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Chalet 40

"Sal self 'n eenheid daar koop!"

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Dwarslêbos

"Lovely quiet town close to Velddrif where there is a great Spar."

Paternoster, Wes-Kaap

Astrandt 2

"Ongeag die kriminele faksie, sal ek weer teruggaan. Gelukkig is daar meer as genoeg inliging in die eenheid beskikbaar om jou waarsku, as ook genoeg inligting oor waar jy wettig seekosse kan koop."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Mount Noah Lodge

"It's a proper place."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 1

"As dit nie vir die Muisbosskerm was nie, sal ek dit glad nie aabeveel nie. Die dorp is verwaarloos, die strate is vol slaggate. Die dorp het baie baie agteruitgegaan na ons vorige besoek & ek twyfel of ons dit ooit weer sal besoek. Plumpie vir die mense by die garage waar jy ook jou vuil klere kan laat was en weer dieselfe dag terug kry. Skoon, opgevou en gestryk."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Pragtige omgewing, lekker eetplekke, ideaal vir toerisme."

Vredenburg, Wes-Kaap

Vredenburg Boutique Lodge

"Wonderful place to visit and to enjoy holidays."

Hermanus, Wes-Kaap

The Koppie - Accommodation

"Pragtige walvisse gesien. Lieflike staproetes."

Kaapstad, Wes-Kaap

Lagoon Beach 136

"Tour to Robin island was marvelous and security is priority around Cape town tourist centres"

George, Wes-Kaap

Edennook

"Love George, pragtige berge en see."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Innikol 38

"Mosselbaai is 'n pragtige plek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Longbeach Beach House

"Daar is niks mooier as die berge en die see saam, love die Wes-Kaap."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Seaview Lodge

"Beste vakansieplekkie ooit."

Paternoster, Wes-Kaap

Blaasoppie

"Paternoster is pragtig en ons sal definitief weer wil gaan kuier daar."

Kaapstad, Wes-Kaap

DK Villas 4 Riverview

"Ons tydjie was net te kort vir alles wat daar is om te doen en te besigtig in Kaapstad. Kaapstad is en sal altyd die mooiste stad wees in Suid-Afrika om te besoek."

Paarl, Wes-Kaap

Te Moi

"Rustige, stil idilliese dorpie. Dis waarna ons altyd soek. Weg van die stadsgewoel."

Darling, Wes-Kaap

Revive Guest House

"Great and quaint town."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Garden Courtyard

"Lovely place, friendly people, awesome dining!"

Blad
Blad 234 - Wys 6991 tot 7020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang