Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

28 B Lorea

"Good place to stay."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nautica 608

"Altyd 'n vakansie-atmosfeer en ontspanne."

Knysna, Wes-Kaap

Point Lodge

"Knysna is incredible! We explored this place stukkend! From exploring one of the most exquisite beaches in Buffelsbaai, to finding some exotic birds and monkeys. Kayaking the storms river in Tsitsikamma to ziplining Africa's highest zipline. Going on adventures on Kringe in die bos to walking over 9 km around Robberg Nature Reserve in Plett. Eating copious amount of fish, more fish and fish again! We loved every moment of it."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Alikreukel Akkommodasie

"Oulike dorp! Baie om te doen. Moet daar bly vir 2-3dae. Robberg is 'n hoogtepunt."

Sedgefield, Wes-Kaap

Myoli Beach Lodge

"Pragtige dorp! Ons het die rustigheid geniet."

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie oulike Karoodorpie! Naby Meiringspoort. Goeie halfpad-stop."

Hermanus, Wes-Kaap

Seeuitzight

"Baie besienswaardighede en 'n mooi geskiedenis."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Nautilus

"Yzerfontein is ’n pragtige plek! Ek was in stomgeslaan omdat dit my eerste besoek daar was."

Langebaan, Wes-Kaap

Steenbokkie

"Very laid back."

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"Lovely area with the combination of mountain walks and citrus groves."

Velddrif, Wes-Kaap

Nuakh Accommodation

"Velddrif is ’n lekker dorpie met baie dinge om te doen. Ek sal definitief weer gaan."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Retreat

"It's an amazing city."

Kaapstad, Wes-Kaap

603 Nautica

"Alles was perfek, ek gaan definitief weer."

Tulbagh, Wes-Kaap

Tulbagh Mountain Cabin

"A variety of wine farms and eateries. Nature is extremely beautiful."

Kleinmond, Wes-Kaap

Honeyrock Cottages

"Kleinmond is ’n fantastiese dorpie aan die kus van die Wes-Kaap en ’n goeie, naby geleë bestemming vir ’n naweekwegbreek!"

Malgas, Wes-Kaap

2 Pause Cottage

"Beslis ’n plek om te besoek."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Betty's Retreat

"Already recommended to family members."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lekke Ekke

"Jammer om te sien hoe die pragtige kusdorp verval en agteruitgaan. Diefstal bleik ’n probleem te raak in die area. Sal jammer wees as daar ’n negatiewe gevoel ontwikkel oor persoonlike veiligheid."

Gansbaai, Wes-Kaap

Whale Waters Self-Catering Lodge

"Dis rustig en veilig. Absoluut besonders!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Bisibee

"Bietjie warm, maar die beste."

Boland, Wes-Kaap

Helderbosch Self-catering Accommodation

"Fantastic area to visit, so much to offer. Wine farms are just amazing."

Grabouw, Wes-Kaap

Villa Eike

"Beslis ’n plek wat ek en my familie sal besoek."

Blad
Blad 498 - Wys 14911 tot 14940
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang