Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"'n Plek vir 'n hengelaar wat lief is vir die see en rivier."

Klein-Karoo, Wes-Kaap

Kleinerivier Cottages

"The Klein Karoo is the heartbeat of amazing everything."

Arniston, Wes-Kaap

Dyers House

"Arniston is a beautiful place but need to sort out the security issues in the town. Upon settling in and reading the information booklet, it was noted with all the warnings that we have to be alert."

Blanco, Wes-Kaap

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Die mense is baie vriendelik, dit was lekker om in die dorpie te kuier."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

The Yard

"Baie mooi skoon netjies en dorps mense is so vriendelik en hulpvaardig."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Bakgat Blyplek

"4 Sheeps heerlike restaurant. "

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"What a wonderful little town! Definitely going back!"

Robertson, Wes-Kaap

Arnheim Guest Cottage

"Dit is my geboortedorp en die plek het so baie goeie veranderinge. Dit is waarlik 'n pragtige dorp."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Oever Guest House

"Swellendam is 'n pragtige dorpie vir 'n rustige wegbreek op 'n naweek. As jy net rustig met 'n boek wil sit of net 'n bietjie uit die stad se lawaai wil kom is Swellendam die plek. Jy kan in die dorp rondloop en dit is baie veilig. Die mense is gasvry en vriendelik."

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Danke Ma

"'n Ware juweel vir die wat will wegkom van die gejaag."

Boland, Wes-Kaap

Basterskloof

"Botrivier was nooit 'n dorp wat ons aandag getrek het nie, maar na die naweek weet ons daar is heelwat bedrywighede wat dit absoluut die moeite werd maak om te besoek."

Strand, Wes-Kaap

The Little Flower

"Die weer het baie mooi staan gespeel en die water was so warm."

Keurboomstrand, Wes-Kaap

O So Kozi

"Dit is 'n pragtige plek en 'n wonderlike restaurant naby. 'n Mens kan ook heerlik op die strand stap."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

The Boardwalk Accommodation

"Gordonsbaai is my nuwe gunsteling vakansieplek!"

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Ek sou net nog 'n algemene handelaar soos 'n klein Spar met drankwinkel aanbeveel. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Hartenbos Landgoed 44

"Mooi plekkie by die see. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Aandrus

"Ons was daar op 'n Vrydag aand. Dorp was morsdood. Het gesukkel om plek te kry waar ons kon eet. "

Swellendam, Wes-Kaap

Elianthe's Guest House

"Things to do nearby: Marloth National Park, Bontebok National Park, De Hoop National Park, Robertson Valley. Very good restaurants in town."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

The Sandcastle Bed and Breakfast

"Pragtige strand en dorpie, maar die restaurant is teleurstellend, veral die Damhuis se diens."

Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap

Golf Paradys

"My home town will always be my favourite."

Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

C'est La Vie Self Catering Apartment

"Stunning wide country beach. Quiet suburb with excellent public bus service. A lovely place to stay."

Bredasdorp, Wes-Kaap

De Volkshuijs

"Lewendige dorpie. Ek sou dit weer kies."

Barrydale, Wes-Kaap

Sandy's Place

"Mooi omgewing. Voldoende blyplekke. Meerdere wandel moontlikhede."

Avondale, Wes-Kaap

Tranquility

"Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel want dit was werklik waarde vir geld."

Worcester, Wes-Kaap

De Bergen

"Mooi dorp tussen pragtige berge."

Blad
Blad 865 - Wys 25921 tot 25950
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang