Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Ons het gesukkel om die address te kry. Het laat die middag daar gearriveer, so nie baie rond gery nie."
"Voel veilig, geen bedelaars of mense wat doelloos op straat is nie. Dorp is die skoonste en netjiesste wat ek nog gesien het. Stilbaai se Burgemeester, Munisipaliteit en bestuur ─ ander kan by julle kom leer. "
"Dit was so rustig mens weet nie eers dat daar nog mense naby is nie. Voël geluide en bosbokkies orals te sien."
"Ons is gereelde besoekers aan die Weskus en het nie gegaan om eintlik veel te doen nie, het net lekker gaan ontspan. Britannica Heights is lieflik stil en rustig."
"Die plek is verskriklik stil en daar is amper niks om te doen behalwe om vis te vang en 'n restaurant by te woon. "
"Mal oor Gansbaai. Die see, lekker seekos, rondsnuffel in al die antieke winkeltjies!"
"Caledon is a small, pretty town with not much to do. The wine is excellent though."