Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Klein-Karoo, Wes-Kaap

Amber Lagoon Backpackers Lodge

"Die mense is baie vriendelik en dis baie warm daar. Koue biere loop vinnig."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Lalapanzi Lodge

"Baie om te doen in die omgewing, met die gastehuise wat baie het om aan te beveel in die Strand, Somerset-Wes en Gordonsbaai."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Kareebos Wildreservaat

"Ons was by Wilgewandel en sal dit as 'n moet bysit!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Teri-Lemveli Lodge

"Plaas baie lekker, maar dorp baie gevaarlik en onveilig."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Clear Water Oasis Guest Farm

"Die OK is 24 uur oop en het ALLES wat jy nodig het gedurende jou verblyf."

Worcester, Wes-Kaap

The Habit

"Pragtige omgewing!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Kranskloof Country Lodge

"Nice town as a stopover."

Swellendam, Wes-Kaap

Aanhuizen Guest House

"Baie lekker, vriendelik."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Ek was baie verras met hoe lekker dorp Beaufort-Wes is!"

Table View, Wes-Kaap

Atlantic Oasis Guest House

"Geen fout met die area nie. Mooi strand en alle winkels lekker naby. Sou net graag meer tyd daar wou spandeer, maar is lekker sentraal geleë. Naby Kaapstad, Bloubergstrand en binnelandse bekende wingerdplase."

Prins Albert, Wes-Kaap

Aloe Guest House

"Pragtig en nog net so mooi soos altyd."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"A nice little town."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Maartblom Gastehuis

"Rustig en die Weskus padstal doen die ding. Kos is heerlik en die diens vriendelik en die groentemark by die ingang is 'n bonus. Die strande en strate is skoon en netjies. Hou so aan Yzerfontein."

Prins Albert, Wes-Kaap

Swartberg Hotel

"Die mooiste dorpie met soveel om te sien. Die rustigheid is voelbaar en die huisies en omgewing is 'n bonus vir toeriste!"

De Rust, Wes-Kaap

House Martin Lodge and Self Catering

"Pragtige dorpie! Net geen eetplekke oop op vakansiedae nie."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Gull on the Bay Boutique Guest House

"Maklik bereikbaar van oral af. Die area laat jou veilig voel en dit is skoon."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Tourists have many activities in Oudthoorn to enjoy and well worth a visit."

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Barrydale is 'n pragtige en skoon dorp met netjiese huise. Dis wonderlik om te sien hoe die ou boustyl in stand gehou word. Daar is ook baie interessante plekke in die omgewing om te besoek!"

Klawer, Wes-Kaap

Oasis Country Lodge

"They should be more activities in the area for families to do while on holiday."

Kleinmond, Wes-Kaap

Bietou

"Lang ente se stap en mooi plekke om net te sit en oor die see uit te kyk. 'n Pragtige wegbreekplek."

Voëlklip, Wes-Kaap

Valentines Hermanus

"Voelklip is the best beach area with grass on hill and very neat public toilets."

Wildernis, Wes-Kaap

ANEW Resort Wilderness

"Lekker besige plek in vakansietyd."

Wildernis, Wes-Kaap

The Old Trading Post

"Dorpie is heerlik bedrywig in vakansietyd."

Saldanha, Wes-Kaap

Saldanha Bay Inn

"Loopafstand van winkels. Baie stil in die nag. Voertuie agter 'n hek naby die kamers. Nodige toerusting soos bekers, ketel en yskas vir oornag. Ook 'n waaier vir die warm aande."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Touch Of Class

"Lovely beach, would love to go back soon."

McGregor, Wes-Kaap

Klipspringer Berghuisie

"Interessant, rustig. Moenie op Sondae besoek nie - daar gaan niks aan nie (miskien een restaurant oop tot 14:00)."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Villa Anna Katarina

"Ons het 'n juweel ontdek, dis 'n ongelooflike mooi plek."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hotel

"Baie rustig en lekker rus kuier."

Hermanus, Wes-Kaap

Strandloper Self Catering Units

"Hermanus is my nommer 1 bestemming vir 'n see-vakansie regdeur die jaar en is gerieflik naby aan Kaapstad, slegs ongeveer 90 minute se ry!"

Blad
Blad 870 - Wys 26071 tot 26100
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang