Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Behalwe Switserland en Oostenryk is dit die mooiste roete ter wêreld. CNN het dit onlangs aangewys as een van die 5 mooistes."
"Ongerepte natuur, voel of jy jou eie stukkie privaat strand het met bure ver vanaf jou."
"De Rust bly maar 'n pragtige dorpie, en dis besonder mooi en stil nadat die son gesak het. Dit voel veilig en jy kan oral stap. Maak net seker jy het voorraad, want ons was verlore sonder enige broodjies of happies. Winkels maak vroeg toe en het bitter min voorraad. Grumpy Goat was 'n redder en die kos was besonder lekker. Ronel en Elize se pizzas is ook perfek vir die honger reisiger. Dankie vir al die inwoners wie ons bygestaan het met ons pap battery! Almal help vir almal daar!"